Unisa Institutional Repository

Verlies in die lewe van die 7-11 jarige kind in die enkelouergesin : `n pastorale perspektief.

Show full item record

Title: Verlies in die lewe van die 7-11 jarige kind in die enkelouergesin : `n pastorale perspektief.
Author: Deppe, Ilse Liesl
Abstract: The research deals with the losses the 7-11 year old child in die single parent family may experience. The research has been conducted from a practical theological (pastoral) perspective. The goal of the study was to investigate and elaborate upon the various losses the child may experience on a physical, cognitive, social, spiritual and an emotional level. In order to complement and verify the literature study, empirical methods of research were utilised. Focus groups were conducted within the framework of Gestalt Play Therapy. Parent interviews were used as an additional method of research. It became apparent, as a result of the literature and empirical studies, that the loss of a parent (whether by divorce/ abandonment/unmarried status/ death) affects the child on all levels of his/her development. Guidelines for the support of such a child are suggested.Die navorsing handel oor die verlies(e) wat die 7-11 jarige kind in die enkelouergesin mag beleef. Die navorsing geskied vanuit 'n prakties-teologiese (pastorale) perspektief. Die doel van die studie was om die verliese wat die kind op fisiese, kognitiewe, emosionele, sosiale en geestelike vlak mag ervaar, te ondersoek en omskryf. Om die literatuurstudie aan te vul en te verifieer, al dan nie, is daar van empiriese navorsing gebruik gemaak. Fokusgroepe het plaasgevind binne 'n gestalt spelterapeutiese raamwerk. Oueronderhoude was as nog 'n wyse van ondersoek gebruik. Vanuit die literatuurstudie en empiriese navorsing het dit duidelik geword dat die verlies aan 'n ouer (vanwee egskeiding/ verlating/ongetroude status/ sterfte) die kind op al die vlakke van sy/haar ontwikkeling beinvloed. Riglyne tot ondersteuning aan hierdie kind is voorgestel.
URI: http://hdl.handle.net/10500/2520
Date: 2009-08-25
Citation:


Files in this item

Files Size Format View
01contents.pdf 9.316Kb PDF View/Open
02dissertation.pdf 222.9Kb PDF View/Open
00front.pdf 20.74Kb PDF View/Open

This item appears in the following Collection(s)

Show full item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics