Institutional Repository

A historiography on past scientific research and references to environmental health concerns in the Merafong gold mining region of South Africa

Show simple item record

dc.contributor.author Van Eeden, E.
dc.contributor.author Nealer, Eric
dc.contributor.author Liefferink, M.
dc.date.accessioned 2018-01-11T15:38:43Z
dc.date.available 2018-01-11T15:38:43Z
dc.date.issued 2009-11
dc.identifier.citation Van Eeden, E., Nealer, E.J. and Liefferink, M. A historiography on past scientific research and references to environmental health concerns in the Merafong gold mining region of South Africa.New Contree, No. 58, November 2009. en
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/23512
dc.description.abstract Goudmynbedrywighede is sinoniem met die hoofstroom ekonomiese aktiwiteit in die Merafong Munisipale gebied. Die omgewing van Merafong (Carletonville), geleë in die verre westelike dele van die Gauteng Provinsie, is al vir dekades wetenskaplik nagevors en bepraat in konferensies, in regeringskantore, die parlement, op voetsoolvlak en in die media. Die geologies gevormde dolomiet (karst) kompartemente gevul met natuurlike ondergrondse water en gouddraende riwwe – het algaande geblyk nie net positief tot die Suid-Afrikaanse ekonomie te wees nie, maar uiteindelik negatief inwerkend op die omgewing te wees, menslike gesondheid te beïnvloed en selfs vrae te wek oor die haalbaarheid van plaaslike ekonomieë in die lang termyn. Navorsingsuitsette en individue se besorgde stemme oor tyd rakende die omgewing het nie noodwendig duidelik genoeg na vore gekom in resultate en verslae wat beskikbaar gemaak is nie. Waar dit wel duidelik en ondubbelsinnig was, is dit van Jan Publiek weerhou omdat navorsingsopdragte dikwels deur die goudmynbedryf (as synde die besoedelaar) of die Regering getaak is en as vertroulik hanteer is. Sommige navorsingsverslae sluit in amptelike dokumentasie aangaande radio-aktiewe besoedeling, ander gevaarlike afvalstowwe asook sediment neerslae se gevare in die fisiese en die mens-veranderde omgewing. Hierdie artikel fokus hoofsaaklik op ‘n bepaalde faset van die Merafong-omgewing se navorsingshistoriografie binne die konteks van gesondheidsgerigte verslae en navorsingsverslae wat indirek op die kenmerke van die fisiese omgewing gesinspeel het as synde fasette wat impakte om eko-gesondheid in die breë sou kon hê. In vele opsigte kan die etiese aspek waarbinne navorsingsverslae onderneem word, bevraagteken word. en
dc.language.iso en en
dc.publisher University of North West: Department of History en
dc.subject Environmental Health en
dc.subject Environmental Historiography en
dc.subject Research en
dc.subject Scientist en
dc.subject Environmental Remediation en
dc.subject Water Pollution en
dc.subject Environmental Ethics en
dc.title A historiography on past scientific research and references to environmental health concerns in the Merafong gold mining region of South Africa en
dc.type Article en
dc.description.department Public Administration en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics