Institutional Repository

Factors which influenced the enactment of hate-crime legislation in the USA: quo vadis South Africa?

Show simple item record

dc.contributor.author Naidoo, Kamban
dc.date.accessioned 2017-11-23T12:44:21Z
dc.date.available 2017-11-23T12:44:21Z
dc.date.issued 2016
dc.identifier.citation Naidoo K (2016) Factors which influenced the enactment of hate-crime legislation in the USA: quo vadis South Africa? TSAR 2016 . 4 en
dc.identifier.issn 02577747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/23385
dc.description.abstract Haatmisdaad is misdade wat deur die oortreder se vooroordeel teenoor die slagoffer se ras, etnisiteit, seksuele orientasie, godsdiens, gebrek of verskeie ander persoonlike kenmerke motiveer word. Haatmisdaadwette bestraf sodanige gedrag en maak voorsiening vir die oplegging van swaarder strawwe op diegene wat aan haatmisdaad skuldig bevind word. Daar is ʼn beweging in verskeie Westerse demokratiese regstelsels waarvan die Verenigde State van Amerika die leiding geneem het, om haatmisdaadwetgewing aan te neem. In hierdie artikel word die faktore ondersoek wat die aanname van haatmisdaadwette in die Verenigde State van Amerika beïnvloed het. Die Amerikaanse Civil-Rights Movement word beskou as die belangrikste faktor wat die aanname van haatmisdaadwette beïnvloed het omdat die beweging tot identiteitspolitiek aanleiding gegee het. Ingevolge identiteitspolitiek ding voorheen gemarginaliseerde en onderdrukte minderheidsgroepe mee vir groter regs- sosiale- en politieke erkenning ensodanige mededinging lei telkens tot regshervorming. Die griewe van die burgerlike gemeenskapsektor word ook identifiseer as ʼn besonder belangrike faktor omdat sodanige sektor eerste ʼn openbare bewuswording van haatmisdaad teweegbring. Hierdie verskynsel het tot die aanname van die eerste Amerikaanse haatmisdaadwetgewing gelei. Die pleeg van haatmisdade in Suid-Afrika teen swart lesbiese vroue, swart immigrante en wit plaasboere het tot versoeke alhier vir die aanname van haatmisdaadwette gelei. Tot dusver het die Suid-Afrikaanse regering egter nie op sodanige versoeke ag geslaan nie. Daar is egter dwingende grondwetlike redes wat die aanname van haatmisdaadwetgewing in ʼn post-apartheid bedeling vereis. Aangesien haatmisdaad minstens drie verskansde grondwetllike regte in Suid-Afrika skend, naamlik die reg op waardigheid, die reg op gelykheid en die reg op vryheid en sekuriteit van die person, word redeneer dat die aanname van haatmisdaadwetgewing grondwetlik vereis word. In die lig van die ondertekening en ratifikasie van die International Convention on the Elimination of All Forms of Racial Discrimination (ICERD) word redeneer dat Suid-Afrika ʼn verpligting het om haatmisdaadwetgewing in te stel. Die aanname van haatmisdaadwetgewing en verhoogde strawwe word dus aanbeveel vir geweldsmisdade gemotiveer deur vooroordeel op grond van bepaalde persoonlike eienskappe van die slagoffer. en
dc.language.iso en en
dc.publisher Juta en
dc.subject hate-crime laws en
dc.subject USA en
dc.subject factors influenced en
dc.title Factors which influenced the enactment of hate-crime legislation in the USA: quo vadis South Africa? en
dc.type Article en
dc.description.department Criminal and Procedural Law en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics