Institutional Repository

Die wenslikheid van Afrikaans as vaktaal vir regstudente

Show simple item record

dc.contributor.author Lombard, Ellen
dc.contributor.author Carney, Terrence R
dc.date.accessioned 2016-08-18T06:54:51Z
dc.date.available 2016-08-18T06:54:51Z
dc.date.issued 2011
dc.identifier.citation Lombard, E en TR Carney. 2011. Die wenslikheid van Afrikaans as vaktaal vir regstudente. Potchefstroomse Elektroniese Regsjoernaal, 14(1):164-187 en
dc.identifier.issn 1727-3781
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/21131
dc.description.abstract Sedert die demokratiese verkiesing in 1994 en die bevordering van nege addisionele inheemse tale tot die status van ampstaal in die Handves van Regte soos vervat in die interim Grondwet1 en die latere 1996-Grondwet,2 naas Afrikaans en Engels, het Afrikaans as voertaal status begin verloor met die gevolg dat Engels as die lingua franca van Suid-Afrika uittroon. Wat sake selfs gunstiger vir Engels ten koste van die ander ampstale maak, is die feit dat die 1996-Grondwet nie so voorskriftelik soos die 1983-Grondwet3 met betrekking tot die amptelike gebruik van die tale van Suid- Afrika is nie. Derhalwe word die ampstale nie voldoende beskerm in hul funksie as regstaal nie en word Engels telkens verkies. Daar is uiteraard 'n groter aantal redes waarom Engels binne die regspraktyk veld wen. Die uiteinde van die saak is dat Regsafrikaans stelselmatig (maar aansienlik vinniger as wat meeste mense vermoed) afstuur op taal(self)moord. In die lig van Regsafrikaans se ongunstige posisie moet die vraag gestel word of dit nog sinvol is om 'n vak soos Regsafrikaans aan 'n tersiêre instansie te onderrig? Is dit nog hoegenaamd wenslik om Afrikaans aan regstudente te doseer? Waarom moet die behoud en voortsetting van Regsafrikaans as vak oorweeg word? In hierdie bydrae word daar van die standpunt uitgegaan dat 'n geletterdheidskursus in Afrikaans steeds regstudente (en -praktisyns) van waarde kan wees. Die outeurs betoog die wenslikheid (en selfs die noodsaaklikheid) van Regsafrikaans deur op die volgende aspekte te fokus:  Die belangrikheid van taal in die regswêreld  'n Kort oorsig van die geskiedenis van Regsafrikaans  Anglisering binne die regspraktyk  Engels as enigste notuleringstaal  Die wenslikheid van Regsafrikaans en
dc.language.iso Afrikaans en
dc.subject Regsafrikaans, Afrikaans as notuleringstaal, geskiedenis van Regsafrikaans, Afrikaans as regstaal, onderrig van Afrikaans, verengelsing, anglisering en
dc.title Die wenslikheid van Afrikaans as vaktaal vir regstudente en
dc.type Article en
dc.description.department Afrikaans and Theory of Literature en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics