Institutional Repository

`n Gestaltspelterapeutiese proses om selfbewussyn by die vroeë adolessent aan te spreek

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Staden, Sussa,|d1946- en
dc.contributor.author Smit, Mathilda en
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:59:55Z
dc.date.available 2009-08-25T10:59:55Z
dc.date.issued 2009-08-25T10:59:55Z
dc.date.submitted 2004-11-30 en
dc.identifier.citation Smit, Mathilda (2009) `n Gestaltspelterapeutiese proses om selfbewussyn by die vroeë adolessent aan te spreek, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2063> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/2063
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract During pre-adolescence, whilst the transition from primary to high school normally takes place, the child faces drastic physical and emotional changes. Emotional intelligence is important in order to answer to demands in this stage and can be addressed and enhanced. Self-awareness (ability to identify own emotions, relate to others, being aware of personal strengths and weaknesses) is not addressed sufficiently. The research problem has been the use of a gestalt therapeutic process to address self-awareness during this stage, and the goal of the study, to explore the value of such a process. Qualitative research directed the process, which included literature studies, interviews with parents of respondents and eight gestalt therapeutic sessions with four pre-adolescents. Various gestalt play therapeutic techniques and -activities have been utilized. The processing and integration of the results of the empirical study, made it possible to explore and note what the value of a gestalt therapeutic process is on self-awareness in the pre-adolescent. Therefore the goal of the study has been successfully reached. en
dc.description.abstract Die vroee adolessent ondergaan ingrypende en drastiese fisiese veranderinge en emosionele skommelinge. Dit is ook in hierdie tydsgleuf dat hy van laer- na hoerskool vorder. Belangrike keuses moet gemaak word te midde van groter druk vanaf die portuurgroep en 'n strewe na outonomie en onafhanklikheid van ouers. Dit is 'n ontwikkelingstadium tussen kindwees en volwassenheid. Ten einde aan die eise te voldoen, is emosionele intelligensie van kardinale belang. Emosionele intelligensie kan aangeleer en verbeter word en hou verband met die kind se aanwending van sy selfbewussyn om onder andere sy eie emosies korrek waar te neem, oor te dra en kennis oor persoonlike swaken sterk punte te bekom. Die studie is gerig deur die uitgangspunt dat selfbewussyn wat die heel basiese komponent van emosionele intelligensie is, nie voldoende by die vroee adolessent aangespreek word om hom toe te rus vir die eise tydens die oorgangsfase vanaf laer- na hoerskool nie. Die benutting van 'n gestaltspelterapeutiese proses om selfbewussyn by die vroee adolessent aan te spreek is as die navorsingsprobleem geformuleer. Die doel van die studie was dus om die benuttingswaarde van 'n gestaltspelterapeutiese proses om die selfbewussyn by die vroee adolessent aan te spreek, te verken en te beskryf. Ten einde in hierdie doel te kon slaag, is die navorsingsproses deur middel van kwalitatiewe navorsing gerig. Die volgende doelwitte is geformuleer, naamlik : Eerstens om 'n literatuurstudie te doen oor die vroee adolessent, selfbewussyn as basiese komponent van emosionele intelligensie en die benuttingsmoontlikhede van die gestaltspelterapeutiese benadering om selfbewussyn by die vroee adolessent aan te spreek .. Tweedens is semi-gestruktureerde onderhoude met die ouer(s) as respondente gevoer met behulp van 'n selfontwerpte vraelys. Derdens is vier gevallestudies waargeneem tydens agt onderhoudsituasies elk, om die selfbewussyn van die vroee adolessent aan te spreek. Verskeie gestaltspelterapeutiese vorme-, tegnieke en -aktiwiteite is vir die proses benut. Vanuit die prosessering en integrering van die bevindinge wat tydens die empiriese ondersoek verkry is, kon die data vir praktiese doeleindes toegepas word en is die benutting van 'n gestaltspelterapeutiese proses om die vroee adolessent se selfbewussyn aan te spreek, verken en beskryf. Daar is dus in die doel van die ondersoek geslaag, naamlik die verkenning en beskrywing van die benuttingswaarde van 'n gestaltspelterapeutiese proses ten einde selfbewussyn by die vroee adolessent aan te spreek.
dc.format.extent 1 online resource (154 leaves)
dc.language.iso af en
dc.subject Gestalt therapy en
dc.subject Gestalt play therapy en
dc.subject Emotional intelligence en
dc.subject Emotional competency en
dc.subject Self-awareness en
dc.subject Emotional awareness en
dc.subject Pre-adolescence en
dc.subject Gestaltterapie
dc.subject Gestaltspelterapie
dc.subject Emosionele intelligensie
dc.subject Emosionele bevoegdheid
dc.subject Selfbewussyn
dc.subject Emosionele bewussyn
dc.subject Vroeë adolessensie
dc.subject.ddc 155.5
dc.subject.lcsh Emotional intelligence
dc.subject.lcsh Gestalt therapy
dc.subject.lcsh Self-perception
dc.subject.lcsh Self-evaluation
dc.subject.lcsh Adolescent psychology
dc.title `n Gestaltspelterapeutiese proses om selfbewussyn by die vroeë adolessent aan te spreek en
dc.title.alternative A Gestalt play therapeutic process to address self-awareness in the pre-adolescent
dc.type Dissertation en
dc.description.department Social work en
dc.description.degree M. Diac. (Spelterapie) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics