Unisa Institutional Repository

Riglyne ter bevordering van die kind met Asperger sindroom se verhouding met die portuurgroep

Show full item record

Title: Riglyne ter bevordering van die kind met Asperger sindroom se verhouding met die portuurgroep
Author: Horn, Mar-Jorie
Abstract: Asperger Syndrome is a developmental disorder and is characterized by problems in social interaction. These problems make it difficult for the child with Asperger Syndrome to have normal relationships. This particular syndrome has an enormous impact on the development of the child in middle childhood. This study is directed by the premise that the relationship of the child with Asperger Syndrome in middle childhood with members of the peer group can be improved with the help of parents and teachers. Due to this fact, guidelines are provided. The lack of a good relationship with the peer group experienced by the child with Asperger Syndrome was formulated as the research problem. The aim of the study was to advance the relationship between the child with Asperger Syndrome in middle childhood and members of his peer group. In order to achieve this goal, qualitative research was used and semi-structured interviews were conducted with participants. The data obtained was analyzed, verified against existing literature, and used to compile the guidelines.Asperger Sindroom is 'n ontwikkeiingsteuring en word gekenmerk deur probleme in sosiale interaksie wat normale verhoudings vir die kind met Asperger Sindroom bemoeilik. Hierdie sindroom het 'n enorme impak op die ontwikkeling van die kind in die middelkinderjare. Hierdie studie is gerig deur die uitgangspunt dat die verhouding van die kind met Asperger Sindroom in die middelkinderjare met lede van die portuurgroep verbeter kan word met hulp van ouers en onderwysers. Daarom word riglyne in hierdie studie beskryf. Die gebrek aan gesonde verhoudinge met die portuurgroep wat deur die kind met Asperger Sindroom ervaar word is as navorsingsprobleem geformuleer. Die doel van studie was om die kind met Asperger Sindroom in die middelkinderjare se verhouding met die portuurgroep te bevorder. Ten einde hierdie doel te bereik, is die navorsingsproses deur kwantitatiewe navorsing gerig en semi-gestruktureerde onderhoude met deelnemers gevoer. Die data wat bekom is kon deur middel van data-analise en literatuurkontrole aangewend word om riglyne saam te stel.
URI: http://hdl.handle.net/10500/1995
Date: 2009-08-25
Citation:


Files in this item

Files Size Format View
dissertation.pdf 2.818Mb PDF View/Open

This item appears in the following Collection(s)

Show full item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics