Institutional Repository

Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof

Show simple item record

dc.contributor.advisor Landman, A.A.
dc.contributor.advisor Strydom, E.M.L.
dc.contributor.author Van Niekerk, Johannes de Vries en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:25Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:25Z
dc.date.issued 1992-08 en
dc.identifier.citation Van Niekerk, Johannes de Vries (1992) Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17741> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17741
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract In enige arbeidsverhouding bly dit wenslik dat partye hulle onderlinge verpligtinge vrywilliglik sal nakom. Soms is dit nie moontlik vanwee die onderlinge wantroue tussen partye nie en daarom is di t belangrik om te let op wyses van afdwinging van nywerheidsraadooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste en vasstellings en bevele van die Nywerheidshof. Nywerheidsrade en versoeningsrade is die instrumente wat daar gestel is sodat partye onderling kan beding om geskille te voorkom en ooreenkomste van onderlinge belang te beding. Daar is sekere regsgevolge verbonde aan die publikasie van sodanige ooreenkomste en as sodanig word dit as h vorm van ondergeskikte wetgewing beskou. Wat die afdwinging van sodanige ooreenkomste betref speel die strafsanksie h belangrike rol. Ooreenkomste word egter nie noodwendig gepubliseer nie en soms is die strafsanksie ook nie altyd die aangewese een nie. In sodanige gevalle sal daar na siviele sanksies gekyk moet word vir die afdwinging van sodanige ooreenkomste. Daarbenewens maak die Wet ook voorsiening dat sodanige ooreenkomste as h onbillike arbeidspraktyk ~n die Nywerheidshof afgedwing kan word. Die strafsanksie en die siviele sanksie het egter hulle tekortkominge en dus moet dear gekyk word na alternatiewe wyses vir die afdwinging van ooreenkomste.
dc.format.extent 1 online resource (89 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 344.1891 en
dc.subject.lcsh Labor courts -- South Africa en
dc.subject.lcsh Collective labor agreements -- South Africa en
dc.subject.lcsh Arbitration en
dc.subject.lcsh Industrial -- South Africa
dc.title Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof en
dc.type Dissertation
dc.description.department Constitutional, International and Indigenous Law
dc.description.degree LL.M en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics