Institutional Repository

Johannese perspektiewe oor inklusiwiteit en eksklusiwiteit van verlossing

Show simple item record

dc.contributor.advisor Lombard, Hermanus Adriaan
dc.contributor.advisor Botha, J. Eugene
dc.contributor.author Rousseau, Pieter Abraham
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:11Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:11Z
dc.date.issued 2000-06
dc.identifier.citation Rousseau, Pieter Abraham (2000) Johannese perspektiewe oor inklusiwiteit en eksklusiwiteit van verlossing, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17641> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17641
dc.description.abstract Die Johannese geskrifte (Evangelie en Briewe) word veralgemenend binne die Christendom gelees en die uniekheidsbeklemtoninge ten opsigte van Jesus as enige Verlosser word ook so verstaan. Hierdie hoofsaaklik sosiaal-wetenskaplike ondersoek was gefokus op Johannes se aansprake ten opsigte van Jesus en is gedoen om bewus te maak van die sosiaal-kulturele onderbou van die geskrifte. As sodanig is dit bedoe! om heuristies in te werk ten einde bestaande hermeneuse beter te dien sodat die boodskap van die Nuwe Testament effektiewer oorgedra kan word. Dit is ook gepoog om bevindinge uit die studie deur te trek na die gesekulariseerde samelewing en pluralistiese religieuse standpunt wat te Iande bestaan. Die teksgedeeltes wat eksegeties ondersoek is, bevat die aspekte van aanvaarding of verwerping van Jesus as die unieke Godsagent wat ewige /ewe meedeel. Dit het geblyk dat die begrip in Johannes nie net op oneindigheid in die hiemamaals dui nie, maar veral op kwaliteit in die hede. Johannes se postulaat is dat Jesus konstant hierdie lewe meedeel aan hulle wat in Hom glo. Die vraag na relevansie van 'n religie uit Judaistiese oorsprong in 'n AfroWesterse samelewing en kultuur is vanuit die aspekte van kulturele relatiwisme en relatiwiteit hanteer. Dit word aanvaar dat die ingrype van God deur Jesus Christus binne die Israelitiese volksmilieu en Mediterreense kultuur plaasgevind het, maar dat dit wat Johannes aan sy lesers herbevestig het, vir aile mense relevant is. Jesus is die unieke Godsagent wat ewige lewe meedeel, wat, as sodanig, nie menslike sterflikheid negeer nie, maar dit transendeer. af
dc.description.abstract The social-scientific research for this treatise concentrated on John's assertion of Jesus' uniqueness. The selected Scripture portions for exegesis contain the aspects of receiving or rejecting Him as God's Agent who bestows eternal life. Eternal lifo in John does not so much denote never ending life, but rather excellent quality of life in the present. The relevancy of a religion from a Judaistic origin in an Afro-Western cultural society was treated on the aspects of cultural relativism and cultural relativity. The conclusion accedes to the fact that God's interaction with man in the person of Jesus Christ took place within an Israelite national milieu and Mediterranean culture, but what John reasserted is relevant for all time- the life that Jesus bestows does not negate mortality, but transcends it. an
dc.format.extent 1 online resource (v, 154 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject Cultural relativism en
dc.subject Cultural relativity en
dc.subject Eternal life en
dc.subject Mediterranean culture en
dc.subject Mortality en
dc.subject Pluralism en
dc.subject Quality of life en
dc.subject Social-scientific en
dc.subject Soteriology en
dc.subject Uniqueness (of Jesus) en
dc.subject.ddc 234 en
dc.subject.lcsh Bible. John -- Criticism, interpretation, etc. en
dc.subject.lcsh Salvation -- Christianity -- History of doctrines en
dc.subject.lcsh Cultural relativism en
dc.subject.lcsh Future life -- Christianity en
dc.title Johannese perspektiewe oor inklusiwiteit en eksklusiwiteit van verlossing af
dc.title.alternative Johannine perspectives on inclusivity and exclusivity of salvation en
dc.type Dissertation
dc.description.department New Testament
dc.description.degree M. Th. (Nuwe Testament)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics