Institutional Repository

Die leefwêreld van die aggressiewe adolessente seun

Show simple item record

dc.contributor.advisor Lessing, A. C.(Anna Christina) 1947-
dc.contributor.author Retief, Annemarie en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:09Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:09Z
dc.date.issued 1994-10 en
dc.identifier.citation Retief, Annemarie (1994) Die leefwêreld van die aggressiewe adolessente seun, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17614> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17614
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract Die doel van die studie is om die leefwereld van die aggressiewe adolessente seun te verken. Aggressie word beskou as 'n gedragsafwyking wat op fisieke, verbale of passiewe wyses kan manifesteer. Die oorsake van aggressiewe gedragsmanifestasies by die adolessente seun word hoofsaaklik gevind in die ontoereikende gesinsrelasies. Gevoelens van ongeborgenheid, verwardheid en verwerping is dan die gevolg. 'n Onrealisties positiewe of -negatiewe selfkonsep kan hieruit voortvloei en kan daartoe lei dat die aggressiewe adolessente seun betrokke raak by negatiewe portuurrelasies, waar onder andere rook, dwelm- en drankmisbruik asook roekelose gedrag manifesteer. Ult hierdie literatuurbevindinge is twaalf postulate gestel en bespreek. Vyf idiografiese studies is onderneem, waarvan drie volledig bespreek is. Die bevindings uit hierdie studies sluit aan by die feite wat ult die literatuurstudie oor die leefwereld van die aggressiewe adolessente seun verkry is. Vroee uitkenning, ouerleiding en navorsing met betrekking tot hulpprogramme aan terapeute word aanbeveel om aggressiewe gedragsmanlfestasles by die adolessente seun te voorkom af
dc.description.abstract The purpose of this study is to explore the lifeworld of the aggressive adolescent boy. Aggression is regarded as deviant behaviour, that may manifest itself physically, verbally or passively. The causes of aggressive behaviour in the adolescent boy can be due to inadequate family relationships. Feelings of insecurity, confusion and rejection are the results of the problematic relationships. An unrealistic positive or negative self concept may develop that might lead to involvement with the negative peer group. Smoking, alcohol and drug abuse, as well as reckless behaviour may occur. Twelve postulates have been determined and discussed. Five idiographic studies have been done. Three are discussed in detail. Deductions made from these studies are in agreement with findings in existing literature of the life world of the adolescent boy. Early identification parental guidance and research regarding therapeutical programmes are recommended to prevent aggressive behaviour with the adolescent en
dc.format.extent 1 online resource (xi, 211, 57 leaves) en
dc.language.iso af af
dc.subject Adolessente seun af
dc.subject Leefwereld af
dc.subject Relasie met die gesin af
dc.subject Self en portuur af
dc.subject Aggressie as gedragsafwyking af
dc.subject Verbale, fisieke en passiewe aggressie af
dc.subject Ontoereikende gesinsrelasies af
dc.subject 'n Onrealistiese selfkonsep af
dc.subject Betrokkenheid by negatiewe portuurrelasies af
dc.subject Verkenningsmedia af
dc.subject Postulate en
dc.subject Postulate af
dc.subject.ddc 616.89022 en
dc.subject.lcsh Aggressiveness in adolescence en
dc.subject.lcsh Interpersonal relations in adolescence en
dc.subject.lcsh Teenage boys -- Psychology en
dc.title Die leefwêreld van die aggressiewe adolessente seun en
dc.type Dissertation a
dc.description.department Psychology of Education en
dc.description.degree M. Ed. (Spesialisering in Voorligting) af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics