Institutional Repository

Die omvang van die reg op regsverteenwoordiging in 'n demokratiese Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die posisie in die Verenigde State van Amerika

Show simple item record

dc.contributor.advisor Joubert, J. J.
dc.contributor.author Blackburn, Hester Francina. en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:25:01Z
dc.date.available 2015-01-23T04:25:01Z
dc.date.issued 1996-05
dc.identifier.citation Blackburn, Hester Francina. (1996) Die omvang van die reg op regsverteenwoordiging in 'n demokratiese Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die posisie in die Verenigde State van Amerika, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17312> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17312
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Alhoewel die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika die bestaande reg op regsverteenwoordiging uitgebrei het tot sy logiese eindpunt, is daar geen vaste inhoud aan hierdie reg gegee nie en sal die howe die omvang daarvan moet ontwikkel. Hierdie reg kan weens die heersende sosiale en ekonomiese omstandighede nie 'n absolute reg wees nie. Indien 'n beskuldigde nie 'n regsverteenwoordiger kan bekostig nie, sal een op staatsonkoste aan horn verskaf word, maar slegs indien <lit andersins tot wesentlike onreg sal lei. In so 'n geval het die beskuldigde nie die reg op 'n regsverteenwoordiger van sy keuse nie. Effektiewe regsverteenwoordiging word ook nie gewaarborg nie. Daar word derhalwe steeds nie aan die sine qua non van 'n volledige strafregplegingstelsel soos <lit oor tyd in die Verenigde State van Amerika ontwikkel het, <lit is die verskaffing van kostelose regsverteenwoordiging aan elke behoeftige persoon beskuldig van 'n emstige misdaad, voldoen nie
dc.description.abstract Although the Constitution of the Republic of South Africa has extended the existing right to legal representation to its logical conclusion, no definitive substance has been given to this right and the courts will have to develop the purview thereof. This right cannot be an absolute right because of ruling social and economic circumstances. Should an accused not be able to afford a legal representative, one will be supplied to him at state expense, but only if substantial injustice would otherwise result. In such an event the accused is not entitled to a legal representative of his choice. Effective legal representation is also not guaranteed. There is therefore still not compliance with the sine qua non of a comprehensive criminal justice system as has developed over time in the United States of America, that is the provision of free legal representation to every indigent person accused of a serious crime
dc.format.extent 1 online resource (iii, 87 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject Omvang van reg op regsverteenwoordiging af
dc.subject Grondwet af
dc.subject Amerikaanse hofbeslissings af
dc.subject Absolute reg af
dc.subject Sosiale en ekonomiese omstandighede af
dc.subject Wesentlike onreg af
dc.subject Regsverteenwoordiger van keuse af
dc.subject Effektiewe regsverteenwoordiging af
dc.subject Strafregplegingstelsel af
dc.subject Extent of right to legal representation en
dc.subject Constitution e
dc.subject American court decisions en
dc.subject Absolute right en
dc.subject Social and economic circumstances en
dc.subject Substantial injustice en
dc.subject Legal representative of choice en
dc.subject Effective legal representation en
dc.subject Criminal justice system en
dc.subject.ddc 345.56068 en
dc.subject.lcsh Defense (Criminal procedure) -- South Africa. en
dc.subject.lcsh Right to counsel -- South Africa. en
dc.title Die omvang van die reg op regsverteenwoordiging in 'n demokratiese Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die posisie in die Verenigde State van Amerika en
dc.type Dissertation
dc.description.department Criminal and Procedural Law
dc.description.degree LL.M. (Straf en Prosesreg)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics