Institutional Repository

Net die woorde het oorgebly : 'n godsdienswetenskaplike interpretasie van Venda-volksverhale (Ngano)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Kruger,JS
dc.contributor.advisor Van Rooy, Jacobus Albertus
dc.contributor.author Le Roux, Ina en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:56Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:56Z
dc.date.issued 1996-06 en
dc.identifier.citation Le Roux, Ina (1996) Net die woorde het oorgebly : 'n godsdienswetenskaplike interpretasie van Venda-volksverhale (Ngano), University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17185> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17185
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die eerste hoofstuk omskryf die begrip ngano, daarna volg 'n uiteensetting hoe die Venda mondelinge tradisie in die verlede gefunksioneer het en word die huidige aard en posisie van die verskynsel in die lewe van die gemeenskap gedefinieer. Veranderende sosio-ekonomiese en politieke kragte het die tradisionele lewenswyse van die Venda-mense in so 'n mate versteur dat die mondelinge tradisie en die stem van die storieverteller nie meer hoog waardeer word deur die moderne geslag nie. Die teoretiese uitgangspunt van hierdie tesis aanvaar dat religie 'n radikaal integrerend funksie het wat chaos in sinvolle patrone inkorporeer. Dialekties verbind aan die eerste beginsel van religie is die inherente drang van die mens se gees om alle gegewe limiete te transendeer. Vanuit hierdie fokus kan ngano as religieuse artikulasies interpreteer word wat chaos in sinvolle patrone uitdruk, en waarin oak opstand teen bestaande orde en tradisionele aannames uitgespreek word. In bree trekke skets die tweede hoofstuk die historiese agtergrond van die Venda-mense vanaf 800 nC tot en met die resente politieke veranderinge van 1994 in die Noordelike Provinsie. Die tweede deel van die hoofstuk bied 'n uiteensetting van hul religio-filosofiese agtergrond en tesame met die geskiedkundige gebeure dien dit as interpretatiewe konteks vir hierdie oeroue verhale wat van die een geslag na die ander oorgelewer is. In die volgende nege hoofstukke verskyn vyftig volksverhale wat in agt verskillende areas in Venda gedokumenteer is. Elke verhaal is vooraf voorsien van 'n opsomming van die inhoud van die verhaal asook 'n interpretasie van die verhaal deur die verteller self of verduidelikings van haar helpers. Die oorspronklike Venda-teks word gegee in die presiese woorde van die verteller met daarby die Afrikaanse vertaling. 'n Terna wat hehaaldelik voorkom is die opstand van die magteloses (die kind, die vrou of niksseggende persoon) teen magtiges (die koning, die man, dominerende familielede of tradisionele strukture). Ander gewilde temas is die ellende van hongersnood, die aanwending en voorkoms van toorkragte en bonatuurlike transformasies. Ten slotte is daar drie Sankambe-verhale waarin die fantastiese avonture van hasie, die aartbedrieer, wat op grand van blote vernuf oorleef, humoristies vertel word. Ofskoon daar duidelike artikulasies van verset en kritiek teen die tradisionele orde en teen magtiges is, waag ngano dit selde buite die tradisioneel religieus-filosofiese grense. af
dc.description.abstract The first chapter outlines the concept ngano, thereafter the function of the Venda oral tradition in the past is described and the present nature and position of the phenomenon in community living is defined. Changing socio-economic and political forces disturbed traditional Venda life-style to such an extent that the oral tradition and the voice of the storyteller are not highly regarded by the modern generation. The theoretical point of departure of this thesis accepts the radical integrative function of religion ordering chaos into meaningful patterns. Dialectically tied to this first principle of religion is the inherent urgency of the human spirit to transcend all given limits. Viewed thus, ngano can be interpreted as religious utterances in which chaos is expressed in meaningful patterns and where resistance is articulated against existing order and traditional assumptions. Chapter two sketches the historical background of the Venda people from 800 AD up to recent political changes of 1994 in the Northern Province. The second part of this chapter presents an exposition of their religio-philosophic background which, together with the historical events provide an interpretative context for these ancient stories handed down from one generation to the next. Fifty folk tales (ngano) appear in the following nine chapters documented in eight different areas in Venda. Every narrative is introduced by a summary of the content of the story together with an interpretation by narrator and assistants. The Venda text is given first adhering as closely as possible to the original words of the narrator. Every line is followed by an Afrikaans translation. A recurring theme in ngano is the powerless (child, wife or insignificant person) resisting the powerful (king, husband/man, dominating family members or unyielding traditional structures). Other popular themes are the misery of famine, application and occurrence of witchcraft and supernatural transformations. Lastly three Sankambe-stories are documented in which the fantastic antics of the hare, the trickster in Venda folk tales who survives by sheer cunning, are humorously narrated. Although there are distinct expressions of resistance and criticism against the existing order and dominating powers, ngano seldom ventures beyond traditional religious and philosophic boundaries. en
dc.format.extent 1 online resource (vi, 400 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Ngano
dc.subject Folk Tales
dc.subject Religion
dc.subject Religio-Philosophic Theory
dc.subject African Traditional Religion
dc.subject Social Change
dc.subject African Oral Tradition
dc.subject Traditional African songs
dc.subject Feminism
dc.subject.ddc 299.68291 en
dc.subject.lcsh Theology -- Non christian religions en
dc.subject.lcsh Venda (African people) -- Religion en
dc.title Net die woorde het oorgebly : 'n godsdienswetenskaplike interpretasie van Venda-volksverhale (Ngano) en
dc.type Thesis
dc.description.department Religious Studies and Arabic
dc.description.degree D. Litt et Phil. (Religious Studies) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics