Institutional Repository

Hoorsê : 'n waardebepaling van die uitwerking van die 1988 wetgewing

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Der Merwe, D. P.
dc.contributor.author Kock, Wynand Louw
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:53Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:53Z
dc.date.issued 1996-09 en
dc.identifier.citation Kock, Wynand Louw (1996) Hoorsê : 'n waardebepaling van die uitwerking van die 1988 wetgewing, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17110> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17110
dc.description Summaries in English and Afrikaans
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Until 1988, hearsay-evidence in our legal system was governed by common law. During this period resistance developed regarding the practice that hearsay which complied with certain exceptions could indeed be allowed. Case law excluded further exceptions being added. Legislation was enacted in 1988 in which hearsay was defined, a total exclusionary rule retained, but the Courts given a wide discretion to allow hearsay. Via this legislation a more accommodating stance towards hearsay was introduced. This dissertation aimed at measuring whether the legislation achieved its objectives and consisted of analysing case law and interviewing Judges and Advocates. The conclusion arrived at is that the legislation has only marginally changed the usage of hearsay in our legal system. The major obstacle lies in the attitude of practitioners who continue to distrust hearsay and do not utilize the mechanism provided by statute.
dc.description.abstract Tot en met 1988, is hoorse-getuienis in ons regstelsel gemeenregtelik beheer. In die tydperk bet besware egter geleidelik ontwikkel veral oor die gekunstelde wyse waarop hoorsê as aan bepaalde uitsonderings voldoen is wel toegelaat is. Regspraak het voorts ook bepaal dat geen verdere uitsonderings toegevoeg kon word nie. In 1988 is wetgewing uitgevaardig waarin hoorsê-getuienis omskryf word, 'n algehele uitsluitingsreel behou word maar aan die howe 'n wye diskresie verleen word om na oorweging van voorgeskrewe faktore, hoorsê wei toe te laat. Die oogmerk van hierdie wetgewing was om 'n meganisme daar te stel om soos by die civil regstelsels en sekere ander Iande, 'n meer toeskietlike houding jeens hoorsê te bewerkstellig. Hierdie verhandeling se hoofdoel was om te bepaal of die wetgewing in die doel geslaag bet. Om tot 'n bevinding te kom is regspraak ontleed, en is onderhoude gevoer beide met Regters en die Advokatuur. Die slotsom bereik dui daarop dat die wetgewing maar weinig verander bet in die gebruikmaking van hoorse-getuienis in ons regstelsel. Wat die wetgewing self betref, hoewel daar sekere besware te make is oor sekere bepalings, verskaf dit tog 'n bruikbare instrument. Die grootste struikelblok is gelee in die instelling van die praktisyns wat bly vasklou aan 'n gevestigde vrees vir hoarse en nie gebruikmaak van die nuwe geleentheid nou deur die wetgewing daargestel nie. af
dc.format.extent 1 online resource ([6], 44 leaves) en
dc.subject Traditional approach
dc.subject Testimonailly
dc.subject Circumstantiality
dc.subject Common law exceptions
dc.subject Total exclusion
dc.subject Wide discretion
dc.subject Probative value
dc.subject Assertion-orientated
dc.subject Depend upon
dc.subject.ddc 347.64068 en
dc.subject.lcsh Evidence, Hearsay -- South Africa en
dc.subject.lcsh Evidence (Law) -- South Africa en
dc.title Hoorsê : 'n waardebepaling van die uitwerking van die 1988 wetgewing af
dc.description.department Law
dc.description.degree LL.M. en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics