Institutional Repository

Siektebelewing by die Pedi : 'n verkennende studie in siekepastoraat

Show simple item record

dc.contributor.advisor De Jongh van Arkel, Jan
dc.contributor.advisor Schurink, Willem Johannes
dc.contributor.author Jordaan, G. J. (Gabriël Jacobus)
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:50Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:50Z
dc.date.issued 1994-01
dc.identifier.citation Jordaan, G. J. (Gabriël Jacobus) (1994) Siektebelewing by die Pedi : 'n verkennende studie in siekepastoraat, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17028> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17028
dc.description Summaries in Afrikaans and English
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Hierdie skripsie is 'n verkennende studie in siekepastoraat. Die fokus is op die siektebelewing van die Pedi. Die siek mens leef in 'n spesifieke wereld en verkeer in 'n wrieke situasie. Dit is boonop vir die pastor moeilik om in hierdie leefWereld die sieke se gevoelens te begryp. Meer uitsonderlik is dat dit vir enige pastor moeilik is om die tradisionele beskouing en belewenis van die sieke in sy eie kultuursituasie te verstaan. Daar is egter min materiaal oor die siekte-belewenis van die Pedi beskikbaar aangesien daar oor die algemeen min navorsing gedoen is. Pastorale sorg aan siekes vereis dat kennis geneem moet word van die kulturele agtergrond asook godsdiensbeskouing. Teen hierdie agtergrond is die doel van hierdie studie om 'n raamwerk van die denke van die Pedi-siekes te verkry waarby die siekepastoraat kan aansluit. Met die hu1p van die kwalitatiewe navorsingsbenadering is daar deur indiepte-onderhoude en deelnemende waameming probeer om 'n raamwerk te verkry van die siek Pedi se ervaring van siekte in 'n tradisionele situasie. Sodoende is gepoog om veertien subjekte se verhale van hul siekte en ongelukke deur middel van kwalitatiewe empiriese navorsing te beskryf Uit al hierdie data was dit moontlik om die respondente se interpretasies in vyfkategoriee in te deel: (a) Agtergrondkennis, (b) die oorsaak van hul siekte, ( c) die belewing van hul siekte, ( d) die bestryding van hul siekte en ( e) die tradisionele siening van siekte en in watter mate daar 'n verskuiwing na Westerse denke plaasgevind het. Daar is bevind dat betekenistoekenning van die meeste respondente grotendeels binne die kulturele raamwerk van die Pedi-tradisie plaasgevind het. Hierdie bevinding is belangrik vir die siekepastoraat aangesien daar by sekere begrippe aansluiting gevind kan word. Die navorser het ook probeer om vanuit die betekenis van die subjekte se belewing van siekte 'n beperkte aantal riglyne vir 'n sensitiewe kultureel georienteerde siekepastoraat te noem. af
dc.description.abstract This study explores the field of pastoral care of the sick within the frame of the sick person's traditional environment. This research study was only directed at the Pedi. Little material exists on the Pedi's experience of sickness because of the general lack of research. Furthermore, pastoral care of the sick demands specific notice of the cultural background as well as their religious views. Bearing this in mind the purpose of this study is to find a frame work of the Pedi's thought to which the pastoral care could be linked. With the help of qualitative methodological research, in depth interviewing, participation and observation the researcher tried to obtain a frame work of the Pedi's experience of sickness within their traditional situation. Through the means of the qualitative emperical research strategy these stories were described. It is found that most respondents emphasise the meaning of their sickness largely within the cultural framework of the Pedi tradition. This is important for pastoral care because on these thoughts pastoral care could link up. en
dc.format.extent 1 online resource (x, 69 leaves)
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 253.520968293
dc.subject.lcsh Christianity and culture -- Research en
dc.subject.lcsh Pastoral counseling -- Africa en
dc.title Siektebelewing by die Pedi : 'n verkennende studie in siekepastoraat af
dc.type Dissertation
dc.description.department Philosophy, Practical and Systematic Theology
dc.description.degree M. Th. (Praktiese Teologie) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics