Institutional Repository

Die arrestasiebevoegdheid van die private persoon (ingevolge aa 42 en 49 van die Strafproseswet 51 van 1977) met spesiale verwysing na die oewerbewoner en Martinus 1990 (2) SASV 568 (A) en ander verwante sake

Show simple item record

dc.contributor.advisor Swanepoel, J. P.
dc.contributor.author Fowler, Henriette
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:42Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:42Z
dc.date.issued 1996-01
dc.identifier.citation Fowler, Henriette (1996) Die arrestasiebevoegdheid van die private persoon (ingevolge aa 42 en 49 van die Strafproseswet 51 van 1977) met spesiale verwysing na die oewerbewoner en Martinus 1990 (2) SASV 568 (A) en ander verwante sake, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16806> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16806
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die private persoon het sekere bevoegdhede betreffende die arrestasie en die gebruik van geweld tydens arrestasie van lede van die publiek wat misdade pleeg/gepleeg het. Hierdie bevoegdheid spruit uit sowel die gemenereg as die wettereg. Kragtens die Suid-Afrikaanse Strafproseswet word hierdie bevoegdhede gereel deur aa 42 en 49. Oewerbewoners as eienaars van grand is geregtig op die onverstoorde gebruik en genot van hulle eiendom. Daarteenoor is kanovaarders ook daarop geregtig om op openbare ri vi ere vir wedvaarte te oefen. Di t is egter belangrik om vas te stel of die portage van kano's op die oewer insidenteel is tot die reg om op die rivier te vaar. Ewewig moet bewerkstellig word tussen die botsende belange. Die Waterwet 54 van 1956 behoort gewysig en vereenvoudig te word, aangesien Suid-Afrika nie slegs op die RomeinsHollandse reg kan staatmaak nie - ons waterprobleme staan direk teenoor die van die Nederlande. af
dc.description.abstract The private person has certain powers regarding the arrest and the use of force to effect the arrest of members of the public who have committed/are committing offences. These powers are derived from either common law or statutory law. In terms of the South African Criminal Procedure Act these powers are regulated by ss 42 and 49. Riparian owners are entitled to the undisturbed use and enjoyment of their property. On the other hand, canoeists are also entitled to practise on public rivers. It is important, however, to ascertain whether portage of canoes on the river bank is incidental to the right of canoeing on the river. A balance should be struck between these conflicting interests. The Water Act 54 of 1956 should be amended and simplified, since South Africa cannot rely on Roman Dutch law alone - our water problems are the complete opposite of those in the Netherlands. en
dc.format.extent 1 online resource (86 leaves)
dc.language.iso af
dc.subject Arrest en
dc.subject Breach of peace en
dc.subject Canoeing en
dc.subject Felony en
dc.subject Force en
dc.subject Injury en
dc.subject Misdemeanour en
dc.subject Navigability en
dc.subject Perennial (stream) en
dc.subject Portage en
dc.subject Private person en
dc.subject Private property en
dc.subject Private rivers en
dc.subject Riparian owners en
dc.subject Trespass en
dc.subject Water Act en
dc.subject.ddc 345.527068 en
dc.subject.lcsh Criminal procedure -- South Africa en
dc.subject.lcsh Arrest -- South Africa en
dc.title Die arrestasiebevoegdheid van die private persoon (ingevolge aa 42 en 49 van die Strafproseswet 51 van 1977) met spesiale verwysing na die oewerbewoner en Martinus 1990 (2) SASV 568 (A) en ander verwante sake en
dc.description.department Criminal and Procedural Law
dc.description.degree LL.M. (Straf- en Strafprosesreg)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics