Institutional Repository

Die begrafnisritueel in Eersterust se geloofsgemeenskap

Show simple item record

dc.contributor.advisor Roux, J. P. (Johannes Petrus)
dc.contributor.advisor Hestenes, Mark Erling, 1949-
dc.contributor.author Du Preez, Johannes Lodewickes Christoffel en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:39Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:39Z
dc.date.issued 2000-01 en
dc.identifier.citation Du Preez, Johannes Lodewickes Christoffel (2000) Die begrafnisritueel in Eersterust se geloofsgemeenskap, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16705> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16705
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract As 'n gemeenskap is Eersterust 'n skepping van apartheid. Voor die Groepsgebiedewet (1950) het alle rassegroepe in Pretoria vermeng gewoon. Dit sou lei tot ondertrouery en kultuurvermenging - iets wat die geloofsgemeenskap van Eersterust se begrafnisritueel weerspieel. Die begrafnisritueel het nie in Eersterust ontstaan nie, maar is daar uitgebou - soos die toevoeging van die troosmaal na die begrafnis. Wat by 'n afsterwe in Eersterust opval, is die geweldige kollektiewe gemeenskapsbetrokkenheid vanaf afsterwe tot met die troosmaal. Daarna kom dit abrup tot 'n einde. Die fokus van die studie is drieledig. Eerstens word gekyk na die ontstaan van die begrafnisritueel. Daarna kom twee vrae aan die orde: Wat is die betekenis van die begrafnisritueel vir die geloofsgemeenskap? Watter invloed het die ritueel op treurendes binne die geloofsgemeenskap wat doodsverlies moet verwerk? Die eerste vraag weerspieel 'n gemeenskap se trots op wat binne 'n gegewe historiese en sos10- politieke situasie vermag kan word. Binne hul verhaal van swaarkry le die spore van 'n alternatiewe gemeenskapsverhaal met 'n sterk eskatologiese duiding. Die tweede vraag wek ambivalente gevoelens. Sommige medenavorsers voel die hulp aan die treurendes is hopeloos te min. Ander getuig weer van bystand aan treurendes na 'n afsterwe. Oor een aspek is daar eenstemmigheid: Die geloofsgemeenskap sal maniere moet vind om die bestaande pastorale sorg aan die treurendes nog beter te doen. Die sleutelkonsepte van die studie - soos uiteengesit in hoofstuk 2 - val in drie dele uiteen. Daar is begrippe eie aan die gekose epistemologie; begrippe eie aan die navorsingsonderwerp; asook eiesoortige taal- en woordgebruik.
dc.format.extent South Africa) -- Race relations." en
dc.format.extent 1 online resource
dc.language.iso en
dc.subject.ddc 393.10968227 en
dc.subject.lcsh Theology, Practical -- South Africa -- Eersterus en
dc.subject.lcsh Colored people (South Africa) -- South Africa -- Eersterus -- Social life and customs. en
dc.subject.lcsh Burial -- South Africa -- Eersterus en
dc.subject.lcsh Funeral rites and ceremonies -- South Africa -- Eersterus en
dc.subject.lcsh South Africa -- Religious life and customs en
dc.subject.lcsh Eersterus (Pretoria) en
dc.title Die begrafnisritueel in Eersterust se geloofsgemeenskap en
dc.type Dissertation
dc.description.department Philosophy, Practical and Systematic Theology
dc.description.degree M. Th. (Practical Theology) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics