Institutional Repository

A pie in a very bleak sky? : analysis and appropriation of the promise sayings in the seven letters to the churches in Revelation 2-3

Show simple item record

dc.contributor.advisor Lombard, Hermanus Adriaan
dc.contributor.author Wilson, Mark W.
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:31Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:31Z
dc.date.issued 1996-11
dc.identifier.citation Wilson, Mark W. (1996) A pie in a very bleak sky? : analysis and appropriation of the promise sayings in the seven letters to the churches in Relevation 2-3, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16495> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16495
dc.description.abstract This study of the promise sayings elucidates the motif of victory as the book's macrodynamic theme. Through intentional examination, the thesis finds the issue epitomized throughout Revelation on two levels-formally (re structure) and materially (re content). Jesus as Victor over death and the dragon desires the Asian believers to be prepared for his soon coming. The victors are promised eschatological rewards if they overcome various internal and external threats. In mapping out the dramatic scenario Chapter 1 explores afresh such background issues as authorship and audience. The pagan religious environment, represented by the Artemis and emperor cults, is demonstrated to be adversarial. Chapter 2 looks at four situations in Revelationthe rhetorical, historical, apocalyptic, and prophetic. Their composite exigences point to an early dating in the late 60s. Chapter 3 postulates that chiasmus is Revelation's macrostructure, and a chiastic model is proposed. Chapter 4 examines several proposed forms for the seven letters, such as edicts, oracles, and epistles. We conclude that they are a mixtum compositum-best called prophetic letters. Chapter 5 explores the sociological significance of victory in the Greco-Roman world. Through the use of language such as vLKaw and images like the palm branch, John motivates his audience toward the ideal of victory. Chapter 6 investigates the text of the promises and their cotexts as reflected intertextually in traditions of biblical literature. Local references are also determined to contribute to a multivalent interpretation of the promise imagery. Chapter 7 surveys the eschatological fulfillment of the promises, especially in the new Jerusalem. The rewards of spiritual provision, heavenly place, and divine person serve to incite the saints to victory. Chapter 8 investigates the appropriation of the promises for the time and the text world of Revelation. A multiplicity of functions for the promise sayings is established. This study shows that the promises function as prophetic parenesis to help the saints endure the coming tribulation. The possibility and reality of such a fulfillment and the appropriation of the promises allow us to postulate that these promises to the victors are not vain pies in a very bleak sky! en
dc.description.abstract Hierdie studie oor die belofte uitsprake in die briewe aan die sewe gemeentes in Openbaring 2- 3 lig die motif van oorwinning toe as die sentrale tema van makrodinamiese omvang in Openbaring. Deur middel van 'n doelgerigte ondersoek bevind die studie dat die saak van oorwinning die twee brandpunte in die boek Openbaring vorm, naamlik, op formele vlak (re metode en struktuur van Openbaring en van die studie), en materieel (d.i. inhoudelik). Jesus as oorwinnaar oor die dood en oor die draak, koester die sterk begeerte dat die gelowiges van Asie gereed meet wees vir sy spoedige advent. Netsoos die profete van die Ou Testament waarsku Johannes die gemeentes oor die netelige situasie waarin hulle hulself bevind ten opsigte van die sosiale, politieke en religieuse situasie. In hierdie konteks word aan die oorwinnaars bepaalde beloftes van eskatologiese belonings gemaak as hulle die interne bedreigings van valse leringe en van vervolgings van buite sou oork6m. Deur vrugbare gebruikmaking van die perspektief van intertekstualiteit word die siening gesubstansieer dat Johannes se gehoor/lesers daarvan kennis meet neem dat hulle situasie geensins verskil van die lotgevalle van God se volk ender vorige vreemde onderdrukkers socs die Babiloniers nie. Hoe sal die gelowiges hierdie uur van toetsing deurstaan? Ten einde hierdie hele dramatiese scenario uit te stippel, ontgin Hoofstuk 1 opnuut die velde van agtergrond socs outeurskap, eerste gehoor/lesers, en hulle religieuse omgewing. Dit word gestel dat die heidense religieuse omgewing, socs verteenwoordig deur die Artemis en keiserkultus, baie vyandiggesind van aard is. Hoofstuk 2 bekyk en interpreteer vier situasies wat in Openbaring teegekom word, naamlik, die retoriese, historiese, apokaliptiese, en profetiese. Die samegestelde aard van hierdie noodsituasie wys heen na 'n vroee datering van Openbaring, naamlik, in die laat sestiger jare van die eerste eeu, v66r die verwoesting van Jerusalem. In Hoofstuk 3 word beredeneer dat chiasme die mees geskikte beskrywing vir die struktuurvorm van Openbaring is. Met chiasme as heuristiese instrument kan aangetoon word dat die beloftes en hulle vervulling in Openbaring 2-3 ·n beduidende rel in die struktuur van die boek speel. Hierop volg Hoofstuk 4 waarin moontlike literatuurvorms vir die sewe briewe voorgestel word, naamlik, edikte, orakels, en epistels/briewe. Daar word voorgestel dat dit beskou meet word as mixtum compositum wat goedskiks profetiese briewe genoem kan word en wat sewe samestellende uitsprake omvat. Hoofstuk 5 ontsluit die sosiologiese beduidenis van die idee en verskynsel van oorwinning in die Grieks-Romeinse wereld. In Openbaring hou dit in dat Johannes beide verbaal (re die gebruik van die Griekse werkwoord VLKaw) en beeldsprakig (re 'palmtak') sy gehoor ge-inspireer het ten opsigte van die ideaal van oorwinning. Hoofstuk 6 ontleed die teks van die belofte uitsprake, en die ko-tekste soos wat dit intertekstueel weerspieel word in bybelse tradisies. Plaaslike verwysings word oak in ag geneem ten einde tot 'n polivalente interpretasie van die belofte-beeldspraak by te dra. Hoofstuk 7 gee 'n analitiese oorsig van die vervulling van die eskatologiese beloftes, veral ten opsigte van die nuwe Jerusalem. Die belonings van geestelike voorsiening, 'n hemelse woonplek, en van 'n goddelike persoon dien om die heiliges aan te spoor tot oorwinning oar die verbete vyande. Hierop volg Hoofstuk 8 wat die toe-eiening van die beloftes binne die boek Openbaring en vir die tyd en tekswereld van die boek self ondersoek. 'n Veelvuldigheid van funksies, wat verkry word uit 'n multidissiplinere eksegetiese metodiek, word vir die belofte uitsprake vasgestel en beskryf. Hierdie studie toon aan dat die beloftes van oorwinning aan die sewe gemeentes in KleinAsie funksioneer as profetiese vermanings, waarvan die beeldspraak ontleen is aan 'n verskeidenheid van bybelse tradisies. Die vervulling hiervan kan reeds al in Openbaring 19-22 gesien word. Dit toon verder aan dat, anders as in die geval van die gevalle Rome, die heilige stad genaamd Jerusalem op die oorwinnende bruid sal wag. Die moontlikheid en werklikheid van die vervulling en toe-eiening van die beloftes van Openbaring 2-3 regverdig dit om te postuleer dat hierdie beloftes beslis nie ydele 'koeke vir die hiernamaals' (d.i. "pies in the sky") is nie! Nee, die Openbaring aan Johannes was bedoel om 'n profesie van troos vir die volk van God te wees en dit funksioneer beslis as sodanig af
dc.format.extent 1 online resource (355 leaves) en
dc.language.iso af en
dc.subject Book of Revelation en
dc.subject Revelation 2-3 en
dc.subject Asia Minor en
dc.subject Seven churches en
dc.subject Appropriation en
dc.subject Appropriation en
dc.subject Seven letters en
dc.subject Prophecy en
dc.subject Apocalypse en
dc.subject Victor sayings en
dc.subject Local references en
dc.subject Promise and fulfillment en
dc.subject Persecution en
dc.subject Martyrdom en
dc.subject Rhetorical situation en
dc.subject Chiasmus en
dc.subject Form and function en
dc.subject Intertextuality en
dc.subject Co-textuality en
dc.subject Multivalence en
dc.subject Macrodynamic theme en
dc.subject.ddc 228.06
dc.subject.lcsh Bible. Revelation I-III -- Criticism, interpretation, etc. en
dc.subject.lcsh Seven churches en
dc.title A pie in a very bleak sky? : analysis and appropriation of the promise sayings in the seven letters to the churches in Revelation 2-3 en
dc.type Thesis en
dc.description.department Biblical and Ancient Studies en
dc.description.degree D. Litt. et Phil. en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics