Institutional Repository

Sosio-kulturele faktore in die studie en prestasie van sekere swart studente aan die Universiteit van Suid-Afrika : 'n verkennende kontekstuele ondersoek

Show simple item record

dc.contributor.advisor Pauw, B. A. (Berthold Adolf)
dc.contributor.advisor De Jongh, M. (Michael), 1943-
dc.contributor.author Van Heerden, M. E.
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:25Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:25Z
dc.date.issued 1992-08
dc.identifier.citation Van Heerden, M. E. (1992) Sosio-kulturele faktore in die studie en prestasie van sekere swart studente aan die Universiteit van Suid-Afrika : 'n verkennende kontekstuele ondersoek, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16307> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16307
dc.description Afrikaans text
dc.description.abstract Die doel van hierdie ondersoek is om sosio-kulturele kenmerke van sekere swart studente aan die Universiteit van Suid-Afrika weer te gee en te bepaal of, op welke wyse, en watter, sosio-kulturele faktore 'n invloed op hul _studie en akademiese prestasie het. Dit is gedoen deur 'n kontekstuele, individualisties-holistiese en biografiese benadering toe te pas op gevallestudies waarvan die besonderhede deur diepte-onderhoude verkry is. Deur middel van die gevallestudies word 'n algemene oorsig van die betrokke studente se kinderjar.e en volwasse lewe buite universiteitsverband gegee. Die volwasse lewe word beskryf aan die hand van gemeenskaplike aktiwiteitsvelde waaraan die individue deelneem. Die universiteit word ook as 'n aktiwiteitsveld beskou en in terme van die betrokke studente se deelname daaraan volledig beskryf met inagneming van die verband daarvan met ander aktiwiteitsvelde. Vervolgens is uit die beskrywing van die kinderjare, die volwasse lewe buite universiteitsverband en die veld van die universiteit faktore geidentifiseer wat 'n invloed blyk te he op die studie en prestasie van die studente in die ondersoekgroep. Die gevolgtrekkinge is dat daar verskeie sosiokulturele en 'n aantal ander faktore is wat studie. en akademiese prestasie beinvloed en dat daar variasie is in die invloed van sodanige faktore by verskillende individue. af
dc.description.abstract The aim of this investigation is to give an exposition of the socio-cultural characteristics of certain black students at the University of South Africa and to determine wheth~r, in what way, and which, socio-cultural factors influence their studies and academic performance. The study entailed the application of a contextual, individualisticholistic and biographical approach to case studies, the details of which were obtained through in-depth interviews. A general overview of the childhood of the students concerned and of their adulthood outside the context of the university, is provided by means of the case studies. Adulthood is described in terms of common fields of activity in which the individuals participate. The university is also regarded as a field of activity and is described fully in terms of the participation of the students involved, with due regard for relations between the university and other fields of activity. From the descriptions of childhood, adulthood outside the context of the university, and also of the field of activity of the university, factors are identified which appear to influence the studies and performance of the students with whom case studies were conducted. Conclusions reached reveal diverse socio-cultural as well as a number of other factors that influence study and academic performance, as well as a variation in the influence of such factors on different individuals. en
dc.language.iso af af
dc.subject.ddc 378.19820968
dc.subject.lcsh Universities and colleges -- South Africa en
dc.subject.lcsh College students -- South Africa -- Social conditions en
dc.title Sosio-kulturele faktore in die studie en prestasie van sekere swart studente aan die Universiteit van Suid-Afrika : 'n verkennende kontekstuele ondersoek af
dc.type Thesis
dc.description.department Anthropology and Archaeology
dc.description.degree D. Litt. et PHil. (Antropologie)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics