Institutional Repository

Evaluering van professionele personeel in die Departement Biblioteekdienste van die Universiteit van Suid-Afrika

Show simple item record

dc.contributor.advisor Kruger, H.B.
dc.contributor.advisor Willemse, J.
dc.contributor.author Uys, Francina en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:22Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:22Z
dc.date.issued 1992-10 en
dc.identifier.citation Uys, Francina (1992) Evaluering van professionele personeel in die Departement Biblioteekdienste van die Universiteit van Suid-Afrika, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16236> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16236
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract 'n Ondersoek na die bestaande personeelevalueringstelsel vir professionele personeel in die Departement Biblioteekdienste van die Universiteit van Suid-Afrika word aan die hand van 'n aantal navorsingsvrae en hipoteses gedoen. 'n Selektiewe oorsig van verbandhoudende literatuur word aangebied. 'n Model vir die ontwikkeling, implementering, evaluering en instandhouding van 'n personeelevalueringstelsel is ontwerp vir moontlike gebruik in die ondersoek na personeelevaluering en/of daarstelling van 'n personeelevalueringstelsel. Ten einde die konteks van die studie uit te lig is op die personeelbeleid en struktuur van die Universiteit en van die Departement Biblioteekdienste sowel as die organisatoriese plasing, doel en funksies van laasgenoemde binne die Universiteit gelet. As empiriese navorsing is 'n kruisseksionele studie van die teikengroep waarin hoofsaaklik van die beskrywende navorsingsmetode gebruik gemaak is onderneem. Vraelyste, waarin die vraelysitems hoofsaaklik uit reeds gebruikte en getoetste vraelyste verkry is, is as primere data-insamelingsmetode gebruik. Bykomende data is deur ongestruktureerde persoonlike onderhoude ingesamel. Die Statistical Analysis System-rekenaarprogram is vir dataverwerking gebruik. In die studie is bevind dat die bestaande stelsel nie eenvormig in die Departement toegepas word nie; en dat daar 'n betekenisvolle verskil bestaan tussen die persepsies van geevalueerdes en evalueerders oor die hoofdoelwitte, doelwitte, funksies en selektiwiteit van die bestaande personeelevalueringstelsel. Dieselfde geld ten opsigte van die rol wat personeelevaluering behoort te speel en die rol wat dit tans in bepaalde personeelfunksies speel. Verder is bevind dat: die bestaande personeelevalueringstelsel vir evalueerders bruikbaar is vir eie loopbaanontwikkeling en kommunikasie met ondergeskiktes; gebrek aan kommunikasie oor die doelwitte en funksie van die personeelevalueringstelsel as die belangrikste probleem ge1dentifiseer word; en i i i die teikengroep ten gunste van die vervanging van die bestaande stelsel met 'n nuwe stelsel is. Op grand van die bevindinge is van die hipoteses aanvaar, sommige verwerp, ander kon nie as aanvaarbaar bewys of verwerp word nie. Die doeltreffendheid van die bestaande personeelevalueringstelsel kon ook nie bo alle twyfel bewys word nie. Bepaalde aanbevelings word aan die hand van die studie gemaak.
dc.description.abstract The existing personnel evaluation system for professional personnel in the Department of Library Services at the University of South Africa is studied on the basis of a number of research questions and hypotheses. A model is designed for developing, implementing, evaluating and maintaining a personnel evaluation system for possible use in the study of personnel evaluation and/or the establishment of a personnel evaluation system. To highlight the context of the study, note was taken of the personnel policy and structure of the University and the Department of Library Services as well as the organizational placement, goal and functions of the latter within the University. As empirical research a cross-sectional study was made of the target group in which mainly the descriptive research method was used. Questionnaires, in which the items were obtained primarily from previously used and tested questionnaires, were utilised as the primary method of data collection. Additional data were collected by means of unstructured personal interviews. The Statistical Analysis System computer program was used for data processing. The study showed that there is a significant difference between the perceptions of the persons being evaluated and the evaluators regarding the main objectives, objectives, functions and selectivity of the existing personnel evaluation system. The same applies to the role that personnel evaluation should play and does play in particular personnel functions at present. Additional findings were that the existing personnel evaluation system is useful to evaluators for their own career development and communication with subordinates; lack of communication regarding the objectives and functions of the personnel evaluation system is identified as the chief problem; and the target group is in favour of replacing the existing system with a new one. On the basis of the findings some of the hypotheses were accepted, others were rejected and others again could not be proved or rejected as acceptable. The effectiveness of the existing personnel evaluation system could also not be proved beyond all doubt. Certain recommendations are made on the basis of the study.
dc.format.extent 1 online resource (x, 251 leaves)
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 023.9 en
dc.subject.lcsh University of South Africa. Dept. of Library Services -- Employees -- Rating of en
dc.subject.lcsh University of South Africa. Dept. of Library Services en
dc.title Evaluering van professionele personeel in die Departement Biblioteekdienste van die Universiteit van Suid-Afrika en
dc.type Thesis
dc.description.department Public Administration and Management
dc.description.degree D. Litt. et Phil. (Public Administration)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics