Institutional Repository

Model vir die liturgiese gebruik van simbole en rituele

Show simple item record

dc.contributor.advisor Pieterse, H.J.C. (Prof) en
dc.contributor.author Viljoen, David Muller en
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:54:58Z
dc.date.available 2009-08-25T10:54:58Z
dc.date.issued 2009-08-25T10:54:58Z
dc.date.submitted 2003-06-30 en
dc.identifier.citation Viljoen, David Muller (2009) 'n Model vir die liturgiese gebruik van simbole en rituele, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1619> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/1619
dc.description Summaries in English and Afrikaans
dc.description.abstract This thesis embarked with the problem within the liturgy that tension exists in trying to minister justly according to the current context and trying to minister faithful to Scripture. A departing perspective is that the liturgy is the heartbeat in the congregation whereto and from where every aspect is networking. Also, that the emphasis can be on both proclaiming and celebrating in Protestant liturgies. Dialogical communication was chosen as theoretical approach together with communicative action for the sake of the gospel of Jesus Christ. The first and last chapters illustrate what is meant with the term liturgy. The problem is stated (and investigated) that liturgy is a complicated and central phenomenon, which ought to let Reformed theology as well as a postmodern context come to their own. It is also indicated that liturgical spirituality, liturgical communication and liturgical pastorate can better be used and improved during Sunday liturgies. For the liturgy in order to serve the Reformed tradition and the postmodern context, and to uplift the three liturgical aspects of spirituality, communication and pastorate, liturgical symbols and rituals are posed as timeless agents to better the liturgy. Attention was also given to symbolism in Scripture. This led to a model of application as a theory of praxis for the liturgical use of symbols and rituals. The core of this model or theory of praxis, is: I. The highest priority in liturgical symbolism will always be to promote the holy Trinity and Biblical principles. II. The supplementary use of right-brain components, such as experience, emotion and music. III. A high premium on active participation and repetition. IV. An approach of simplicity and soberness. V. Relevance to the culture and context of the day. VI. Services that take hold of total persons and focus on multiple senses and corporeality (bodily involvement). i VII. Room for transendence, imagination and mystic worship of God. VIII. Actions and services that embrace diversity, pluralism and generative variety. IX. Meetings where pastoral and therapeutic dimensions are included. X. Celebration and positive experiences in meetings. XI. The use of images, stories, metaphors and icons. XII. The use of meta-communicative principles such as attitude, intention and high validation of other people. en
dc.description.abstract Hierdie proefskrif het vertrek met die probleem vanuit die liturgie dat daar binne die huidige konteks en die deurlopende poging tot getrouheid aan die Skrif toenemend spanning groei in die eredienspraktyk. Die proefskrif vertrek ook vanuit die perspektief dat die liturgie die hartklop en voedingsaar van die gemeente is van waaruit en waarheen die totale gemeente netwerk en dat die verkondigingsbenadering en die vierings-benadering altwee 'n legitieme plek in die Protestantse liturgiese tradisie het. As teoretiese vertrekpunt vir die liturgiese handelinge word dialogiese kommunikasie gekies saam met kommunikatiewe handelinge ter wille van die evangelie van Jesus Christus. In die eerste en laaste hoofstukke word verduidelik wat met die begrip liturgie bedoel word. Die probleem word gestel dat die liturgie 'n komplekse handeling en kardinale fenomeen is wat reg moet laat geskied aan die Gereformeerde teologie en aan 'n postmoderne konteks. Verder word uitgewys dat liturgiese spiritualiteit, liturgiese kommunikasie en liturgiese pastoraat in ons huidige tydgleuf meer benut en uitgebou kan word tydens die weeklikse liturgiee. Ten einde die liturgie in haar Gereformeerde tradisie en postmoderne konteks te dien en om die drie liturgiese fasette van spiritualiteit, kommunikasie en pastoraat te bevorder, word liturgiese simbole en rituele aangebied as tydlose en tydige agente om die liturgie mee te verryk. Om die ondersoeke af te rond, is daar ook aan simboliek in die Bybel aandag gegee. 'n Werkswyse is gevolg waar die Gereformeerde teologie en postmoderniteit ontleed is en in verband gebring is met simbole en rituele. Liturgiese spiritualiteit, liturgiese kommunikasie en liturgiese pastoraat is ook gedissekteer, ten einde dit beter te begryp, en in verband te bring met liturgiese simbole en rituele. Daarna het simboliek aan die beurt gekom en is simbole en rituele gedefinieer, ontleed en na aard, wese en toepassing bestudeer. Simboliek in die Bybel is afgetas om gewig te verleen aan die ondersoeke. Uit al die genoemde ontledings en bevindings wys die proefskrif uit dat simbole en rituele inderdaad uitnemend geskik is om die liturgie eer aan te doen in die eiesoortige soeke na voortreflike vlakke van spiritualiteit, kommunikasie en pastoraat binne Gereformeerde en postmoderne kontekste. Hieruit is 'n toepassingsmodel as omvattende praktykteorie aangebied vir die liturgiese gebruik van simbole en rituele as die bydrae van hierdie proefskrif. (5.4 en 5.5). Die kern van die model of praktykteorie vir die liturgiese toepassing van simboliek is: I. Dat die hoogste doelstelling en swaarwigtigste vergestalting met simboliek in die erediens altyd God Drie-Enig en Bybelse waardes en beginsels is. II. Dat aanvullende gebruikmaking en verrekening van regterbreinkomponente soos ervaring, emosie en musiek noodsaaklik is. Ill. 'n Doelbewuste hoe premie op handelende deelname en herhaling. IV. 'n Benadering van eenvoud en soberheid. V. Handelinge en momente wat spreek tot die kultuur en konteks van die dag. VI. Erediensmomente wat die totale mens betrek en infokus op veelsintuiglikheid en liggaamlikheid. VII. Ruimte vir transendensie, verbeelding en mistiek om God te aanbid. VIII. Handelinge wat diversiteit, pluralisme en generatiewe verskeidenheid omhels en vier. IX. Byeenkomste wat pastorale en terapeutiese roepings insluit. X. Samekomste waar feestelikheid en aangename ervarings beleef word. XI. Kommunikeerders wat beelde, verhale, metafore en ikone gebruik. XII. Handelinge waar ag geslaan word op metakommunikatiewe beginsels soos gesindheid, intensie en hoe waardetoekennings aan die ander persoon.
dc.format.extent 1 online resource (278 leaves)
dc.language.iso en en
dc.subject Communication en
dc.subject Spirituality en
dc.subject Postmodern en
dc.subject Reformed en
dc.subject Liturgy en
dc.subject Rituals en
dc.subject Symbols en
dc.subject Liturgical pastorate en
dc.subject Dialogical communication en
dc.subject Simbole
dc.subject Rituele
dc.subject Liturgie
dc.subject Gereformeerd
dc.subject Postmodern
dc.subject Spiritualiteit
dc.subject Kommunikasie
dc.subject Liturgiese pastoraat
dc.subject Dialogiese kommunikasie
dc.subject.ddc 264.0426809
dc.subject.lcsh Reformed Church -- South Africa -- Liturgy
dc.subject.lcsh Spirituality -- Reformed Church -- South Africa
dc.title Model vir die liturgiese gebruik van simbole en rituele af
dc.type Thesis en
dc.description.department Practial Theology en
dc.description.degree D. Th. (Practical Theology) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics