Institutional Repository

Noodsaaklikheid vir die daarstelling van 'n nasionale databank van vaardighede vir die Suid-Afrikaanse arbeidsmark

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Dyk, D.S.
dc.contributor.author Smith, Freda Elizabeth (nee Nel) en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:15Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:15Z
dc.date.issued 1994-06 en
dc.identifier.citation Smith, Freda Elizabeth (nee Nel) (1994) Noodsaaklikheid vir die daarstelling van 'n nasionale databank van vaardighede vir die Suid-Afrikaanse arbeidsmark, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16065> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16065
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract A national databank of skills for the South African labour market becomes a necessity when manpower management acquires a strategic perspective. It provides a base from which an enterprise can determine necessary training and development of human resources to achieve its strategy. The necessity for a national training and development strategy is addressed; and a proposed strategy is recommended. To develope a databank of skills existing manpower needs for achieving national goals and existing manpower supply will have to be ascertained. This will indicate what skills must be acquired through the manpower management function. From the inquiry into construction and industrial industries, it appears that the need exists for a national skills databank. The need for general guidance in the field of manpower planning is also clearly visible. Strategic manpower management and planning also appears to be a very real item in the present business and political arena.
dc.description.abstract 'n Nasionale databank van vaardighede vir die Suid-Afrikaanse arbeidsmark word 'n noodsaaklikheid wanneer mannekragbestuur 'n strategiese perspektief kry. Dit verskaf 'n basis waarvandaan ondernemings kan bepaal watter opleiding en ontwikkeling vir mens like hulpbronne vereis word ten einde die ondernemingstrategie te kan bereik. Die noodsaaklikheid van 'n nasionale opleidings- en ontwikkelingstrategie is aangespreek, asook 'n voorstel vir 'n strategie gemotiveer. Deur 'n databank van vaardighede te ontwikkel, sal bepaal moet word watter mannekragbehoeftes bestaan om nasionale doelwitte te bereik asook watter mannekragaanbod bestaan. Di t sal aandui watter vaardighede verkry moet word deur middel van die mannekragbestuursfunksie. Uit die ondersoek waarin konstruksie en nywerheidsondernemings deelgeneem het, blyk di t dat 'n behoefte aan 'n nasionale databank van vaardighede bestaan. 'n Behoefte na algemene leiding op mannekragbeplanningsgebied kom oak duidelik na vore. Strategiese mannekragbestuur en -beplanning blyk oak 'n baie aktuele onderwerp in die huidige sake en politieke arena te wees.
dc.format.extent 1 online resource (257 leaves , 92 unnumbered pages) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 331.114220968 en
dc.subject.lcsh Skilled labor -- South Africa -- Data processing en
dc.title Noodsaaklikheid vir die daarstelling van 'n nasionale databank van vaardighede vir die Suid-Afrikaanse arbeidsmark en
dc.type Dissertation
dc.description.degree M.Com (Business Economics) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

  • Unisa ETD [9288]
    Electronic versions of theses and dissertations submitted to Unisa since 2003

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics