Institutional Repository

Nasionalisme en die demokrasie : 'n ondersoek na 'n verband tussen die kragte van nasionalisme en die tegnieke van demokrasie

Show simple item record

dc.contributor.advisor Kriek, D. J. (Dan J.)
dc.contributor.author Botha, Susan Muller
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:04Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:04Z
dc.date.issued 1996-06
dc.identifier.citation Botha, Susan Muller (1996) Nasionalisme en die demokrasie : 'n ondersoek na 'n verband tussen die kragte van nasionalisme en die tegnieke van demokrasie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15735> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15735
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die doel met hierdie studie is om te bepaal of daar 'n verband is tussen die aktivering van die middelpuntsoekende en middelpuntvliedende kragte van nasionalisme enersyds en andersyds die tegnieke van demokrasie in die hedendaagse staat. In die ondersoek na so 'n verband, is die nasie beskou as 'n versameling individue wat in terme van 'n bepaalde identiteit assosieer ten einde 'n stel belange te realiseer. Belange wat uitgesonder word is: selfidentiteit, die noodsaaklikheid om met ander mense te kan assosieer, selfdeterminasie as 'n motiverende krag in menslike gedrag, en die persepsie dat die vermoe bestaan om belange te kan realiseer. Die spanning tussen die selfdeterminerende aard van die menslike natuur enersyds, en andersyds die onvermydelike groepkonteks van die mens, word in hierdie studie beklemtoon. Ten einde hierdie spanning te minimiseer, sal die individu die eise van die groep (in hierdie konteks die nasie), as sy eie internaliseer. Ten einde 'n selfdeterminerende individu midde in die nasie te bly, word die selfdeterminasie van die nasie belangrik. Selfdeterminasie word verder beskou, as 'n belangrike kenmerk van liberale demokrasie. Ongelukkig is die groepkonteks en die spanning tussen die belange van die individu enersyds en andersyds die eise van die samelewing weer eens onvermydelik. Verskeie tegnieke van demokrasie word evalueer in terme van hul sukses om die selfdeterminasie van die individu en die realisering van sy belange te verseker. Daar is bevind dat geen tegniek 'n waarborg in hierdie verband kan bied nie. In die studie is bevind dat negatiewe persepsies oor selfdeterminasie en belangerealisering in die algemeen, die middelpuntvliedende kragte in die staat kan aktiveer. Die verskillende tegnieke van demokrasie kan inderdaad die bron van negatiewe persepsies wees. Verder is bevind dat indien hierdie negatiewe persepsies saamval met etniese en/of regionale subidentiteite in die staat, hulle aanleiding kan gee tot rebelse nasionalisme. Die verskillende tegnieke van demokrasie verleen dikwels die meganismes waardeur hierdie subidentiteite georganiseer en gemobiliseer kan word. af
dc.description.abstract The purpose of this study is to determine whether there is a relationship between the activation of the centripetal and the centrifugal powers of nationalism, on the one hand and on the other hand, the techniques of democracy in the contemporary state. In researching this relationship, the nation is regarded as a collection of individuals who associate in terms of a particular identity in order to realise a set of interests. Interests that are singled out in this study are: self-identity, the need to associate with fellow human beings, self-determination as a motivational force in human behaviour, and the perception of being able to realise particular interests. The tension between the self-determining nature of human beings, on the one hand and the inevitable group context of human beings, on the other hand, is stressed in this study. In order to minimize this tension, the individual will internalize the demands of the group (in this context the nation) as his own. Thus for the individual to remain a self-determining human being within the nation, the self-determination ofthe nation becomes important. It is further pointed out that self-determination of the individual is an important feature of liberal democracy. Unfortunately the group context and the tension between the interests of the individual on the one hand and the demands of society on the other hand, are also inevitable. Various techniques of democracy are evaluated in order to determine their success in safe-guarding the selfdetermination of the individual and the realization of his interests in general. It is pointed out that no technique can in fact provide a guarantee in this regard. In the study it was found that negative perceptions regarding self-determination and the realization of interests in general, may activate the centrifugal powers within the state. The various techniques of democracy may indeed be the source of these negative perceptions. It was furthermore found that when these negative perceptions coincide with ethnic and regional subidentities, they may give rise to rebellious nationalisms. The various techniques of democracy often provide the mechanisms through which these subidentities could be organized and mobilized. en
dc.format.extent 1 online resource (vii, 401 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Nasionalisme af
dc.subject Demokrasie af
dc.subject Nasie af
dc.subject Selfdeterminasie af
dc.subject Selfidentiteit af
dc.subject Belange af
dc.subject Outonomie af
dc.subject Individualisme af
dc.subject Etnisiteit af
dc.subject Regionalisme af
dc.subject Nationalism en
dc.subject Democracy en
dc.subject Nation en
dc.subject Self-determination en
dc.subject Self-identity en
dc.subject Interests en
dc.subject Autonomy en
dc.subject Individualism en
dc.subject Ethnicity en
dc.subject Regionalism en
dc.subject.ddc 320.54
dc.subject.lcsh Self-determination, National en
dc.subject.lcsh Individualism en
dc.subject.lcsh Autonomy en
dc.subject.lcsh Regionalism en
dc.subject.lcsh Nationalism en
dc.subject.lcsh Ethnicity en
dc.subject.lcsh Democracy en
dc.title Nasionalisme en die demokrasie : 'n ondersoek na 'n verband tussen die kragte van nasionalisme en die tegnieke van demokrasie af
dc.title.alternative Nationalism and democracy : an investigation into the relationship between the forces of nationalism and the techniques of democracy en
dc.type Thesis
dc.description.department Political Sciences
dc.description.degree D.Litt. et Phil. (Staatsleer)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics