Institutional Repository

Koöperasie as mededingingstrategie vir graanprodusente, 1995

Show simple item record

dc.contributor.advisor Marais, A. de K.
dc.contributor.author Olivier, Pieter Gerhardus en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:02Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:02Z
dc.date.issued 1998-06 en
dc.identifier.citation Olivier, Pieter Gerhardus (1998) Koöperasie as mededingingstrategie vir graanprodusente, 1995, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15704> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15704
dc.description.abstract Kooperasies, as werktuie ter doelwitbereiking vir graanprodusente, het sedert hul totstandkoming onderskeibare ontwikkelingsfases deurgegaan. Die toepassing van kooperasie as mededingingstrategie deur graanprodusente is grootliks bei"nvloed deur die veranderings wat tydens die ontwikkelingsfases voorgekom het. Aksies wat in die loop van hierdie ontwikkellngsfases ingestel was, het mettertyd onduidelikhede oor die bestaansgrondslag van die kooperasies laat ontstaan. Die klJmaat van politieke veranderings wat tans in die land heers, kan ook belangrike veranderings meebring ten opsigte van die grondslag waarop kooperasies funksioneer. Pie uitwerking van die verwagte veranderings kan kooperasies forseer om strategiese aanpassings in hul strukture te maak ten einde steeds suksesvol te kan bly voortbestaan. · Graanprodusente verkeer in 'n posisie wat vereis dat daar besin moet word oor strategiee wat gevolg kan word ten einde steeds suksesvol in die onsekere markomstandighede mee te ding. Die toepassing van kooperasie as mededingingstrategie waarvolgens graanprodusente deur lidmaatskap van die kooperasies in die mark deelgeneem het, kom nou ook onder die loep. Die hoofprobleem waarop daar dus in hierdie studie gefokus word, is om te bepaal of kooperasie as mededingingstrategie geskik is om die individuele en kollektiewe belange van graanprodusente te bevorder. Van die belangrikste bevindings van die studie is: Graanprodusente voorsien dat kooperasie individuele graanprodusente se markoptrede kan versterk. Graanprodusente is van mening dat hulle deur middel van kooperasie wat manifesteer in selfstandige besigheidsondernemings, genaamd ''kooperasies", 'n positiewe invloed vir graanprodusente op die mark kan uitoefen. Daar kcan nie 'n beduidende negatiewe, of positiewe persepsie oor onderlinge mededinging en die invloed wat die vryemarkbedeling daarop uitoefen, by graanprodusente gei"dentifiseer word nie. Dit blyk egter dat sommige graanprodusente die vryemarkbedeling as 'n belangrike markfaktor bejeen. Ander graanprodusente huldig 'n meer buigsame benadering jeens die vryemarkbedeling. Graanprodusente is, met enkele klemverskille, van mening dat die kooperasies nie daarin slaag om die tradisionele kooperasiebeginsels in die wyse waarop kooperasies hul besigheid bedryf, volledig toe te pas nie. Graanprodusente het oor die algemeen gesien duidelike menings oor die noodsaaklikheid daa.rvan dat die staat nie by die graanbedryf meet inmeng nie. Ander tipes ondersteuningstrategiee, soos die oprigting van beslote korporasies of maatskappye, geniet wisselende steun. 'n Beduidende groep graanprodusente is onseker oor moontlikhede om maatskappye met kapitaalgroei as basis te skep, om sodoende in geheel met kooperasies weg te doen.
dc.description.abstract Co-operatives have experienced distinguishable changes. The application of co-operation as a competitive strategy by g~in producers was largely influenced by the changes. The prevailing political changes can also instigate important changes with regard to co-operatives. Grain producers must revise strategies to maintain successful competition in the market. The study investigates co-operation as a competitive strategy to advance the individual and collective interests of grain producers, Findings are: Grain producers are convinced that co-operation enhances the market related actions of individual grain producers. Grain producers can, through co-operation, exercise a positive influence in the market. No definite negative or positive perception concerning the influence of the free market system upon mutual competition could be identified. Grain producers are convinced that the state should not interfere with the grain industry.
dc.format.extent 1 online resource (vii leaves, 107 p.) en
dc.language.iso en
dc.subject Co-operation a_mongst grain producers
dc.subject Co-operation as a marketing strategy for grain producers
dc.subject Competition amongst grain producers
dc.subject Co-operative philosophy
dc.subject Competitive strategy
dc.subject Alternative marketing strategies for grain producers
dc.subject Government approach to marketing of agricultural products
dc.subject Single channel marketing of agricultural products
dc.subject Institutional changes in marketing of agricultural products
dc.subject Threats for grain producers in the market
dc.subject Expectations with regard to cooperation as a competitive strategy
dc.subject.ddc 334.68413310968 en
dc.subject.lcsh Cooperative societies -- South Africa en
dc.subject.lcsh Grain -- Cooperative marketing en
dc.subject.lcsh Competition -- South Africa en
dc.subject.lcsh Strategic planning -- South Africa en
dc.title Koöperasie as mededingingstrategie vir graanprodusente, 1995 en
dc.type Dissertation
dc.description.department Business Management
dc.description.degree M. Admin. (Business Management) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics