Institutional Repository

Invloed van die Raad vir die Koördinering van Plaaslike Owerheidsaangeleenthede op die koördinering van plaaslike owerheidsbeleid

Show simple item record

dc.contributor.advisor Adlem, W.L.J.
dc.contributor.advisor Van Wyk, W.J.
dc.contributor.author Odendaal, Marie-Jane en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:01Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:01Z
dc.date.issued 1992-11 en
dc.identifier.citation Odendaal, Marie-Jane (1992) Invloed van die Raad vir die Koördinering van Plaaslike Owerheidsaangeleenthede op die koördinering van plaaslike owerheidsbeleid, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15692> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15692
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract The study is undertaken to determine the influence of the Co-ordinating Council on the co-ordination of local government policy. A simplified analytical model is used to determine the activities that are undertaken by the Co-ordinating Council. The Co-ordinating Council identifies needs from the external municipal environment which are used as inputs for the submission of recommendations to the Cabinet. As a result the Cabinet uses the recommendations to promulgate parliamentary legislation. Parliamentary legislation which is applicable to local government affairs, is then linked back to the external municipal environment and implemented. The success of the co-ordinating function of the Co-ordinating Council can be measured by the variety of parliamentary acts that have been promulgated as a result of the activities of said Council.
dc.description.abstract Die studie word onderneem om die invloed van die Koordinerende Raad op die koordinering van plaaslike owerheidsbeleid te bepaal. 'n Vereenvoudigde analitiese ontledingsmodel word gebruik om die werksaamhede van die Koordinerende Raad te bepaal. Die Koordinerende Raad identifiseer behoeftes, vanuit die eksterne munisipale omgewing, wat as toevoere aangewend word om aanbevelings aan die Kabinet voor te le. Die Kabinet gebruik die aanbevelings om parlementere wetgewing te promulgeer. Parlementere wetgewing wat op plaaslike owerheidsaangeleenthede betrekking het, word daarna na die eksterne munisipale omgewing teruggekoppel en geimplementeer. Die sukses van die koordineringsfunksie ·van die Koordinerende Raad kan gemeet word aan die verskeidenheid van parlementere wette wat reeds weens die werksaamhede van die bovermelde Raad tot stand gekom het.
dc.format.extent 1 online resource (x, 136 leaves)
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 352 en
dc.subject.lcsh Local government -- South Africa en
dc.title Invloed van die Raad vir die Koördinering van Plaaslike Owerheidsaangeleenthede op die koördinering van plaaslike owerheidsbeleid en
dc.type Dissertation
dc.description.department Public Administration and Management
dc.description.degree M.A. (Public Administration) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics