Institutional Repository

Mentorskap as metode van menslikehulpbronontwikkeling : met spesiale verwysing na die toepassing daarvan binne die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika

Show simple item record

dc.contributor.advisor Dick, Archie L.
dc.contributor.author Botha, Deonie Francesca en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:23:59Z
dc.date.available 2015-01-23T04:23:59Z
dc.date.issued 2000-06 en
dc.identifier.citation Botha, Deonie Francesca (2000) Mentorskap as metode van menslikehulpbronontwikkeling : met spesiale verwysing na die toepassing daarvan binne die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15635> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15635
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description Summary in Afrikaans and English en
dc.description.abstract Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika ervaar 'n behoefte aan 'n metode van menslikehulpbronontwikkeling waarvolgens die vaardighede van werknemers ontwikkel kan word sodat die organisasie kan aanpas by plaaslike en globale veranderinge. Gestruktureerde mentorskap is vervolgens geidentifiseer as 'n geskikte metode om in die bestaande behoefte te voorsien, aangesien mentorskap se loopbaan- en psigo-sosiale funksies die ontwikkeling van die professionele en persoonlike vaardighede van die werknemer moontlik maak. Daarby is mentorskap nie net voordelig vir die betrokkenes nie, maar dit hou ook besliste voordele in vir die organisasie en die sektor waarbinne die organisasie werksaam is. Die suksesvolle toepassing van gestruktureerde mentorskap is egter daaraan onderhewig dat die kontekstuele omgewing waarbinne dit toegepas gaan word, geskik moet wees, en werknemers moet bereid wees om betrokke te raak by so 'n program. 'n Konseptuele raamwerk vir die bestudering van mentorskap soos opgestel deur David Marshall Hunt en Carol Michael is derhalwe aangepas om die verskynsel "mentorskap" deur middel van 'n verkennende literatuuroorsig te bestudeer. Die bevindinge van die literatuuroorsig word ondersteun deur 'n empiriese ondersoek van die geskiktheid van die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika as kontekstuele omgewing vir die toepassing van mentorskap en die bereidwilligheid van die werknemers van hierdie biblioteekorganisasie om betrokke te raak by die mentorskapproses. Die data wat ingesamel is, word ontleed en die gevolgtrekkings wat gemaak word oor bogenoemde twee vereistes vir die suksesvolle toepassing van mentorskap word uiteengesit. Die studie word afgesluit deur aanbevelings wat gemaak word oor aspekte van die toepassing van mentorskap wat verdere navorsing regverdig, maar wat nie binne die bestek van hierdie studie na behore aangespreek kon word nie. af
dc.description.abstract Structured mentoring was identified as a method to develop the professional and personal skills of the employees of the National Library of South Africa in order to adjust to local and global changes. A conceptual framework for the study of mentoring, as developed by Hunt and Michael, was therefore critically adapted in order to investigate fully the phenomenon of "mentoring" by means of an exploratory literature review. The findings of the literature review are supported by an empirical survey to test the suitability of the National Library of South Africa as contextual environment for the application of mentoring, as well as the willingness of its employees to participate in mentoring. This culminated in an analysis and interpretation of the findings and formulation of conclusions regarding the two abovementioned requirements for the successful application of mentoring. The study ends with recommendations for further investigation into aspects of mentoring which could not be covered in this study. en
dc.format.extent 1 online resource (xv, 247 leaves) : illustrations en
dc.language.iso af
dc.subject Structured mentoring en
dc.subject Natural mentoring en
dc.subject Mentor en
dc.subject Protege en
dc.subject Human resource development en
dc.subject Professional skills en
dc.subject Personal skills en
dc.subject Career functions en
dc.subject Psycho-social functions en
dc.subject National Library of South Africa en
dc.subject Gestruktureerde mentorskap
dc.subject Natuurlike mentorskap
dc.subject Professionele vaardighede
dc.subject Persoonlike vaardighede
dc.subject Loopbaanfunksies
dc.subject Psigo-sosiale funksies
dc.subject Menslikehulpbronontwikkeling;
dc.subject Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika
dc.subject.ddc 023.80968227 en
dc.subject.lcsh National Library of South Africa -- Personnel management. en
dc.subject.lcsh Mentoring in the professions -- South Africa -- Pretoria. en
dc.subject.lcsh Mentoring in library science -- South Africa -- Pretoria. en
dc.subject.lcsh Manpower planning -- South Africa -- Pretoria. en
dc.title Mentorskap as metode van menslikehulpbronontwikkeling : met spesiale verwysing na die toepassing daarvan binne die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Information Science en
dc.description.degree M. Inf. en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics