Unisa Institutional Repository

Algoritmiese rangordebepaling van akademiese tydskrifte

Show full item record

Title: Algoritmiese rangordebepaling van akademiese tydskrifte
Author: Strydom, Machteld Christina
Abstract: Opsomming Daar bestaan 'n behoefte aan 'n objektiewe maatstaf om die gehalte van akademiese publikasies te bepaal en te vergelyk. Hierdie navorsing het die invloed of reaksie wat deur 'n publikasie gegenereer is uit verwysingsdata bepaal. Daar is van 'n iteratiewe algoritme gebruik gemaak wat gewigte aan verwysings toeken. In die Internetomgewing word hierdie benadering reeds met groot sukses toegepas deur onder andere die PageRank-algoritme van die Google soekenjin. Hierdie en ander algoritmes in die Internetomgewing is bestudeer om 'n algoritme vir akademiese artikels te ontwerp. Daar is op 'n variasie van die PageRank-algoritme besluit wat 'n Invloedwaarde bepaal. Die algoritme is op gevallestudies getoets. Die empiriese studie dui daarop dat hierdie variasie spesialisnavorsers se intu¨ıtiewe gevoel beter weergee as net die blote tel van verwysings. Abstract Ranking of journals are often used as an indicator of quality, and is extensively used as a mechanism for determining promotion and funding. This research studied ways of extracting the impact, or influence, of a journal from citation data, using an iterative process that allocates a weight to the source of a citation. After evaluating and discussing the characteristics that influence quality and importance of research with specialist researchers, a measure called the Influence factor was introduced, emulating the PageRankalgorithm used by Google to rank web pages. The Influence factor can be seen as a measure of the reaction that was generated by a publication, based on the number of scientists who read and cited itA good correlation between the rankings produced by the Influence factor and that given by specialist researchers were found.
URI: http://hdl.handle.net/10500/1319
Date: 2009-08-25
Citation:


Files in this item

Files Size Format View
dissertation.pdf 313.5Kb PDF View/Open

This item appears in the following Collection(s)

Show full item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics