Unisa Institutional Repository

Die profiel van 'n traumaontlonter

Show full item record

Title: Die profiel van 'n traumaontlonter
Author: Van Zyl, Elizette Heather
Abstract: Increasing violence in the work environment created a need for an effective intervention to debrief traumatised workers. The aim of this study is to compile a profile of an effective trauma debriefer that can be used as a criterion for the selection of trauma debriefers. The task description of the trauma debriefer is based on the literature studied. The profile of the trauma debriefer was compiled using the characteristics of a self-actualised person, as described by the Humanism, as well as the skills based on Ivey's Microskills Hierarchy Model. Structured, non-directive interviews were conducted with five experts on the training of trauma debriefers. A qualitative analysis was made of the interviews, based on the personality characteristics and skills identified in the literature. A profile of an effective trauma debriefer that can be used as criterion during the selection of trauma debriefers, was compiled. Conclusions and recommendations were made and limitations were identified.Toenemende geweld in die werksomgewing het gelei tot 'n behoefte aan 'n koste- effektiewe intervensie vir die ontlonting van getraumatiseerde vverkers. Die doei van die navorsing is die samestelling van 'n profiel van 'n effektiewe traumaontlonter, ten einde die profiel as kriterium vir die keuring van traumaontlonters te gebruik. Die taakbeskrywing van 'n traumaontlonter, gebaseer op relevante literatuur, is opgestel. Die profiel van 'n effektiewe traumaontlonter is aan die hand van die persoonlikheidskenmerke van die selfaktualiserende persoon, soos vervat in die Humanism©, en die vaardighede, gebaseer op Ivey se Mikrovaardighede Hierargiese Model, saamgestel. Gerigte, nie-direktiewe onderhoude is met vyf kundiges op die gebied van opleiding van traumaontlonters, gevoer. Die onderhoude is kwalitatief ontleed aan die hand van die persoonlikheidskenmerke en vaardighede vanuit die literatuur. 'n Profiel, wat as kriterium vir die keuring van effektiewe traumaontlonters gebruik kan word, is saamgestel. Gevolgtrekkings en aanbevelings is gemaak en beperkinge is geidentifiseer.
URI: http://hdl.handle.net/10500/1117
Date: 2009-08-25
Citation:


Files in this item

Files Size Format View
dissertation.pdf 5.298Mb PDF View/Open

This item appears in the following Collection(s)

Show full item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics