Van der Voort, Geoffrey Hermanus
(1994-02)
Binne die bestek van ses jaar, het drie Klasmusieksillabusse
vir die sekondere skool, te wete die van Kaapland
(1986), Transvaal (1991) en Skotland (1992) verskyn.
Elk van hulle toon 'n unieke karakter ten opsigte ...