Claassens, H. W. (Hester Wilhelmina)
(1982-12)
Hierdie studie is 'n dialektologiese ondersoek waar ingegaan word op
verskillende aspekte van die dialek wat die Buyse van Mara praat.
In die eerste hoofstuk word die historiese agtergrond van hierdie dialek
bespreek. ...