In hierdie verhandeling word gepoog om teen die agtergrond van multikulturele skoolsituasies in Suid-Afrika 'n oorsig van die problematiek random kommunikasievaardighede te gee. Algemene intra- en interpersoonlike ...
Multikulturele onderwys is die uitkoms van demokratiseringstendense wereldwyd.
Die Verenigde State van Amerika, Zimbabwe en die Republiek van Suid-Afrika is as eksemplare geselekteer om die wordingsgang van multikulturele ...