Teen die agtergrond van toenemende gewelddadige gedrag binne die konteks
van verskillende bevolkingsgroepe en gemeenskappe, is reeds ·heelwat
navorsing ten opsigte van die aard en oorsake van aggressiewe gedrag
onderneem. ...
Die primere skoolkind bevind horn in 'n fase van groot verandering wat aanpassings verg en hoe eise stel.
Die ervaringe wat die kind gedurende hierdie tydperk opdoen, is beduidend omdat dit sy vormingsjare is.
Omdat die ...
Emosionele intelligemsie is nag nie bevredigend binne die Sielkundige Opvoedkunde
beskryf nie. Die begrip emosionele intelligensie .is deur sosiale wetenskaplikes aanvaar
en word as een van die intelligensies van menswees ...
The researcher is concerned about the lack of attention given to withdrawn early
adolescents (WEAs) at school. During early adolescence, the foundations for lasting
character, personality traits and social interaction ...
The main aims of this broad exploratory study were (a) to gain insights as to the
possible interrelations between Unisa students' expectations for success and a
variety of significant variables (such as their academic ...
Skeidingsangs is 'n angsversteuring by kinders weens die onvermoe om van die
moeder te skei. Skeidingsangs is by die meeste jong kinders 'n realiteit wanneer
hulle van hul moeders geskei word. Die intensiteit van die ...